Gewilde soek terme
8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Combined U-Pb and Hf isotopes studies on zircon
A great tool for unravelling protolith origin to polymetamorphism
Babas is 'boekwurms’
Die sleutel tot gesondheid en intellektuele ontwikkeling lê in die eerste 1 000 dae van ʼn kind se lewe opgesluit. Van die begin van swangerskap tot met ʼn kind se tweede verjaardag vind ontwikkeling op fisiese, intellektuele en emosionele...
Nuwe US ombud is gereed om uitdagings aan te pak
Integriteit, objektiwiteit en regverdigheid. Hierdie beginsels is hoog op die lys vir die nuutaangestelde ombud van Universiteit Stellenbosch (US) wat van November amptelik hierdie posisie beklee. Advokaat Rina Meyer se rol as ombud sal...
Spesiale eksamenreëlings om studente by te staan aangekondig
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier, het vandag ad hoc-reëlings in verband met verlore akademiese tyd en die eindeksamen vir 2016 goedgekeurdie eksamens aangekondig. Lees sy skrywe aan personeel en studente hieronder: 31 Oktober...
Huisartse is deurslaggewend vir die verbetering van primêresorg in gemeenskappe
Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier. Countries that have well developed primary health care systems are known to have better health outcomes, fewer people in hospital...
Gratis hoër onderwys kan uitnemendheid by universiteite skaad
Suid-Afrikaanse universiteite se bydrae tot globale kennisproduksie kan afneem indien daar nou toegegee word aan die oproep tot gratis hoër onderwys vir almal. Só het gesê dr Phil Mjwara, Direkteur-generaal van die Departement van Wetenskap...
Ontmoet Gaby Rautenbach: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Gaby Rautenbach.Gaby Rautenbach se droomwerk is om onderwyseres en...
Auxins (groeigeleenthede)
Die Auxin-projek het dit ten doel om die volgende groeigeleenthede vir US akademici te skep: Toonvensters vir innoverende onderrig- en assesseringspraktyk op kampus Geleenthede vir akademici om ondersoek in te stel na, en hulle kennis te...
Konvokasie verkies nuwe US Raadslid
Prof GJ (Gerrit Jacobus) Crafford, Maties-alumnus en tans medeprofessor in Bourekenkunde aan Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit (NMMU), is onlangs deur lede van die Universiteit Stellenbosch (US) se Konvokasie tot die...
Ontmoet Sinthivhele Sinthumule: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Sinthivhele Sinthumule.Sinthivhele Sinthumule is al van jongs af betrokke...