Popular searches
8247 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Judo wen USSA-titel
Maties Judo is die mees onlangse span van die Universiteit Stellenbosch om 'n Universiteitesport Suid-Afrika (USSA)-titel te wen nadat hulle koning gekraai het by die USSA-kompetisie wat die afgelope naweek by Van der Stel-sportklub...
Nuwe begin vir NGIK
Die Nagraadse en Internasionale Kantoor (NGIK) ondergaan vanaf 1 Oktober 'n gedaanteverwisseling en word herorganiseer in twee kantore, Universiteit Stellenbosch Internasionaal (USI) en 'n Nagraadse Kantoor wat deel vorm van die Afdeling...
Chemie-studente presteer by APA internasionale konferensie
Drie chemie-studente van die Universiteit Stellenbosch het goed gevaar tydens die Asiese Vereniging vir Polimere ( Asian Polymer Association) se jaarlikse konferensie wat van 5 tot 7 September in Mauritius gehou is. Inge Weideman, 'n MSc...
Beraad reik verklaring uit oor hoër onderwys
In 'n verklaring na afloop van die forum van verskeie belanghebbers op 3 Oktober 2016 in Johannesburg word 'n beroep gedoen op universiteite en studente om so gou moontlik akademiese aktiwiteite te hervat, terwyl langtermyn-oplossings vir...
Programme offering
Programme offering
Verkeerde taktiek kan studente se stryd laat ontspoor
Studente se stryd om gratis hoër onderwys is geregverdig, maar verkeerde taktiek kan dit moontlik laat ontspoor. Dít was een van die gevolgtrekkings van prof Winston Nagan, Direkteur van die Instituut vir Menseregte, Vrede en Ontwikkeling...
Navorsingsbefondsing plaas kollig op nablywende TB-bakterieë
Navorsing in mikobakterieë by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het 'n hupstoot gekry van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) in die vorm van 'n befondsingstoekenning ter waarde van R1 miljoen as deel van 'n inisiatief...
Maties Sewes wil nog 'n titel wen
Die eindstryd van die Westelike Provinsie Score Sewes-reeks vir klubs vind die naweek plaas en Steinhoff Maties is vasbeslote om met die titel weg te stap. Die reeks het reeds in Oktober begin. Maties het 17 wedstryde gespeel en 15 gewen...
Impak van klimaatsverandering van gene tot op ekosisteme
Nuwe navorsing wat verlede week in Science gepubliseer is, toon dat klimaatsverandering alreeds 'n negatiewe uitwerking op elke aspek van lewe op aarde het ‒ van gene tot op totale ekosisteemvlak. Klimaatsverandering hou toenemend...
Voornemende Maties besoek Tygerberg-kampus
Voornemende studente wat in die bevoorregte posisie is om te kan kies by watter universiteit hulle wil studeer vir ʼn loopbaan in gesondheidswetenskappe is deur die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) uitgenooi vir ʼn kort...