8309 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Liefde vir syfers open deure vir US-dosent
'n Fassinasie met syfers en 'n voorliefde vir probleemoplossing het 'n stil seun van 'n arm nedersetting in die noorde van Namibië gehelp om 'n gerespekteerde finansiële wiskundige te word wat al van die voorste universiteite in die wêreld...
Geslagsgebaseerde geweld as 'n skending van menseregte - virtuele paneelbespreking gehou
Die HF Oppenheimer-leerstoel in Menseregtein en die Transformasiekomitee van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid het op 19 Augustus 'n virtuele paneelbespreking oor geslagsgebaseerde geweld as 'n skending van...
Gedragsverandering nodig vir munisipaliteite om effektief te funksioneer
Munisipaliteite sal slegs effektief funksioneer wanneer bestuurders hul gedrag verander, skryf dr Harlan Cloete van die Skool vir Publieke Leierskap in ʼn meningsartikels wat op 23 Augustus op Mail & Guardian se Though t Leader-platform...
Opbou van langtermyn immuniteit teen COVID-19
Met beperkte inligting tot ons beskikking, is dit nog te vroeg om verseker te weet hoe die immuunsisteem teen COVID-19 infeksies terugveg. Soos wat die prentjie ontwikkel, blyk dit egter asof daar genoeg redes vir optimisme bestaan dat ons...
#Researchforimpact: Die potensiaal van populêre musiekargiewe aan die US
As wetenskaplike-argivaris en argivaris-wetenskaplike, werk Dr Lizabé Lambrechts oor 'n verskeidenheid domeine, waaronder erfenisbewaring, akademiese navorsing en openbare belang-projekte val. Lambrechts is 'n nadoktorale navorsingsgenoot...
'Vroue Krygers' op die voorste linie van Covid-19
"In die moeilike tye was ek vervul met trots op die merkwaardige span wat hoofsaaklik uit vroue bestaan. Hulle is sterk vroue, wat hulle beste gee," het dr Usha Lalla gesê. Sy is ʼn intensiewe sorg-kenner wat heel voor op die Covid-19-linie...
#WomenofSU: Sy help om opvattings en (wan)begrippe van seksuele geweld te verander
Seksuele geweld takel elke burger se menswaardigheid af en verkwis die ryk menslike potensiaal waaroor ons in Suid-Afrika beskik. Deur die betekenisse van seksuele aanranding te bevraagteken, probeer prof Louise du Toit van die Departement...
Grondwet met nuwe kunswerk by Ou Hoofgebou gevier
'n Kunswerk ter viering van die Grondwet van Suid-Afrika word tans by die Universiteit Stellenbosch (US) se Ou Hoofgebou in Ryneveldstraat op Stellenbosch geïnstalleer. Die installasie bestaan uit drie afsonderlike metaalplate wat die...
#WomenofSU: Om bewustheid oor siektebehandeling en strategieë te skep
Die werking van die menslike liggaam het dr Balindiwe Sishi nog altyd gefassineer – nie net terwyl dit goed werk nie, maar ook gedurende siekte. As 'n senior dosent in die departement Fisiologiese Wetenskappe aan die Universiteit...
Vyf US-studente oorlede
Die Universiteit Stellenbosch (US) het met leedwese kennis geneem van die afsterwe van vyf gewaardeerde persone wat met hul studies aan die Universiteit besig was. “Ons is as 'n universiteitsgemeenskap baie hartseer oor die verlies van ons...