8309 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Multi-nasionale studie evalueer nuwe TB toetse vir diagnose en behandeling
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n toekenning van R128 miljoen ontvang van die Amerikaanse Nasionale Institute vir Gesondheid (National Institutes of Health, NIH) om navorsing te doen oor nuwe tuberkulose diagnostiese en...
#Researchforimpact: Navorsingsleerstoel hou spoorwegontwikkeling op koers
Die PRASA (Passasierspooragentskap van Suid-Afrika) navorsingsleerstoel vir ingenieurswese is 'n navorsingsgroep wat in die US se departement bedryfsingenieurswese geposisioneer is om spoorweg- en verwante ingenieursprobleme na te vors en...
US-navorsers plaas soeklig op hoë bloeddruk in longe
Pulmonêre hipertensie (hoë bloeddruk in die longe) is 'n dodelike siekte wat sowat 75 miljoen mense wêreldwyd raak, waarvan sowat 80% in lae-inkomste- en middel-inkomste-lande (LMIL's) woon. Dit is moeilik om die toestand in hierdie lande...
Pandemie beklemtoon belangrikheid van geletterdheidsvaardighede
Dinsdag (8 September) is Internasionale Geletterheidsdag. In meningsartikels vir die media fokus kenners aan die Universiteit Stellenbosch op van die geletterheidskwessies wat gedurende die COVID-19-pandemie en daarna aangespreek behoort te...
Universiteit Stellenbosch installeer sanitêre doekiesmasjiene op kampus
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n beduidende stap geneem om menstruasie-armoede te beëindig deur moderne sanitêre doekiesmasjiene op kampus te installeer. Die masjiene is moontlik gemaak deur die geldelike ondersteuning van 'n...
#Researchforimpact: Verkenning van 'n nuwe instrument vir die deel van wetenskap
Die dae toe mense net nuus oor wetenskap in hul (gedrukte) oggendkoerant kon lees, is vir ewig verby. Vandag gebruik wetenskaplikes aanlynplatforms en sosiale media om hul werk sigbaar te maak en om verskillende gehore te betrek. As...
Sontorings se impak op voëls bekyk
Dit is moontlik om die impak op voëllewe, wat gekonsentreerde sonkragtorings (sogenaamde CPS-torings) kan hê, laag te hou. Dit kan veral gedoen word deur die infrastruktuur goed te bestuur in die tye wanneer dit nie krag opwek nie. Só sê HP...
US bring hulde aan wyle Rachel Kachaje
“Die Universiteit Stellenbosch is diepbedroef oor die nuus van die afsterwe van die gestremdheidsaktivis, me Rachel Kachaje, en ons is spyt dat ons nie haar eregraad aan haar persoonlik sal kan oorhandig by ons gradeplegtigheid in Desember...
Min het nog verander vir vrouesport in SA
Ter viering van Vrouemaand skryf dr Nana Adom-Aboagye van die Sentrum vir Sportleierskap by Matie Sport in ʼn meningsartikel vir News24 (21 Augustus 2023) dat meer gedoen moet word om billike en regverdige ondersteuning, geleenthede, toegang...
“Lockdown” weerhou nie studente van navorsing beligting nie
Hanru Muller se meesters onderwerp is gefokus op gloeiende beton met behulp van gloeiende aggregaat. Tydens die “lockdown" het hy op 'n plaas gebly en die lae lig omstandighede asook lae vlakke van lig besoedeling gebruik as die ideale...