8265 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
US bring hulde aan wyle Rachel Kachaje
“Die Universiteit Stellenbosch is diepbedroef oor die nuus van die afsterwe van die gestremdheidsaktivis, me Rachel Kachaje, en ons is spyt dat ons nie haar eregraad aan haar persoonlik sal kan oorhandig by ons gradeplegtigheid in Desember...
Min het nog verander vir vrouesport in SA
Ter viering van Vrouemaand skryf dr Nana Adom-Aboagye van die Sentrum vir Sportleierskap by Matie Sport in ʼn meningsartikel vir News24 (21 Augustus 2023) dat meer gedoen moet word om billike en regverdige ondersteuning, geleenthede, toegang...
“Lockdown” weerhou nie studente van navorsing beligting nie
Hanru Muller se meesters onderwerp is gefokus op gloeiende beton met behulp van gloeiende aggregaat. Tydens die “lockdown" het hy op 'n plaas gebly en die lae lig omstandighede asook lae vlakke van lig besoedeling gebruik as die ideale...
Eerstejaars Prestasietoekennings
First-year Achievement Awards / Eerstejaars Prestasietoekennings / Amabhaso eMpumelelo waBafundi boNyaka wokuQala Top-presterende Eerstejaarstudente 2019 Lauren Badenhorst Tara Grobbelaar Lizè Myburgh Karabo Bapela Jessica...
FGGW-personeel en vrywilligers hou kenners op hoogte van nuutste COVID-19 verwikkelinge
Personeel en studente aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) by die Universiteit Stellenbosch het weereens bewys hoe hulle die uitdaging van COVID-19 die hoof bied deur middel van ʼn Daaglikse Inligtingsamevatting...
Klimaatsverandering bring uitdagings vir indringer-liewenheersbesie
In Suid-Afrika kan die indringer- harlekynliewenheersbesie dalk nie in staat wees om aan te pas by klimaatsverandering nie, ondanks die feit dat dit oor die laaste twee dekades vier kontinente suksesvol binnegedring het. Dit is die...
'n Matie in Italië, in die tyd van Covid-19
Die Covid-19-pandemie het 'n stokkie gesteek voor die drome oor 'n romantiese Europese avontuur waarop Liz Gleeson, 'n nagraadse student in veekundige wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, gehoop het tydens 'n akademiese...
Statistiek en Aktuariële Wetenskap lewer eerste gesamentlike doktorsgrade
Die Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap het onlangs sy eerste gesamentlike doktorsgrade in samewerking met twee Belgiese universiteite, Gent en die Katholieke Universiteit Leuven (KU Leuven), afgelewer. Dié doktorsgrade is aan dr...
Universiteit Stellenbosch se BioCODE eerste ontvanger van UTF-fondse
Terwyl jy hierdie artikel lees, sal daar volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie minstens 4 500 mense weens kanker sterf en 8 000 weens kardiovaskulêre siektes. Hierdie statistiek word vererger deur die omstandighede en tekort aan...