8309 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Resolving cryptic stratigraphy in the Ecca Group
Paper citation: Walters, S.W and Tucker, R.T. 2020. Resolving cryptic stratigraphy in the Ecca Group, Karoo Basin, South Africa: Elucidating the Ripon and Laingsburg depocenters. Journal of African Earth Science, https://doi.org/10.1016/j...
Unieke PhD-projek ontvang gesogte navorsingstoekenning
Volledige artikel beskikbaar in Engels.
Openbare gesondheidkenner bekyk Wes-Kaap se reaksie op Covid-19
Afrikaanse teks volg binnekort.
SA klimaatsverandering-navorser kry Britse Ekologiese Vereniging-toekenning
Die Britse Ekologiese Vereniging se Marsh-toekenning vir navorsing oor klimaatsverandering is aan professor Wendy Foden, 'n navorsingsleier op die gebied van die assessering van klimaatsveranderingskwesbaarheid van bedreigde spesies...
Personeelbyeenkoms (5 August 2020): jou vrae word beantwoord
Vrae en antwoorde Vanweë die COVID-19-pandemie het die Universiteit Stellenbosch op 5 Augustus 2020 sy eerste virtuele personeelbyeenkoms aangebied. Personeellede het die geleentheid gehad om ‘n verskeidenheid vrae te stel, maar nie alle...
#Researchforimpact: COVID-19 en die dimensies van menseregte
Suid-Afrika neem saam met baie lande oor die wêreld verreikende maatreëls in om die Covid-19-pandemie te hanteer. Dit het baie beperkings op fundamentele burgerlike en politieke vryhede, soos vryheid van beweging, byeenkoms en assosiasie...
Top toekennings vir US chemici
Drie chemici van die Universiteit Stellenbosch is deur die Suid-Afrikaans Chemiese Instituut (SACI) vir hul bydraes tot navorsing, leer en onderrig in Suid-Afrika vereer. Prof Selwyn Mapolie is gekies tot 'n Genoot van die Instituut, die...
US onder die wêreld se beste in uitnemende navorsing en innovasie
Die Universiteit Stellenbosch (US) word plaaslik en in die buiteland erken vir sy uitnemende navorsing en innovasie. Dit is weer eens bevestig in die jongste Times Higher Education ( THE)-wêreldranglys vir universiteite vir 2021, wat vandag...
Die wetenskap kán gedekoloniseer word
Die wetenskap kan gedekoloniseer word, maar dan sal ons moet erken dat ons kulturele erfenis en Westerse moderniteit ʼn rol speel in die wyse waarop wetenskap onderrig word, skryf drr Margaret Blackie (Chemie en Polimeerwetenskap) en Hanelie...
Maties-ingenieurstudent wen SA Wiskunde Olimpiade
Ralph McDougall, 'n tweedejaarstudent in ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US), was die algehele wenner van die negende Suid-Afrikaanse Tersiêre Wiskunde Olimpiade, wat op 22 Augustus vir die eerste keer via 'n aanlyn...