8309 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Ondersteuning vir dosente tydens "Emergency Remote Teaching, Learning and Assessment"
Die aanvang van COVID-19 het ons genoodsaak om ons in-persoon interaksie met studente gedurende die eerste semester, asook vir die afsienbare toekoms , te vervang en voor te berei vir die implementering van “Emergency Remote Teaching...
MobiLex: Veeltalige glossariumprojek
Die US Fakulteit Opvoedkunde se glossariumprojek is in 'n gratis toegang selfoontoepassing, genaamd MobiLex ontwikkel. Akademici in die fakulteit stel 'n glossarium saam as deel van die fakulteit se taalplan om veeltaligheid te bevorder...
Hervat van nasionale skoolvoedingsprogram 'n belangrike toets vir sosio-ekonomiese regte van kinders
Die volgende artikel deur prof Sandra Liebenberg van die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit Stellenbosch het op 29 Junie 2020 in die Daily Maverick verskyn: Die uitkoms van die saak oor kinders se reg op voedsel en basiese...
Besware teen sigaretverbod gehul in duistere geskiedenis van tabak
Die duistere politieke geskiedenis van tabak bied die geleentheid om die puriteinse, morele, nywerheidsproteksionistiese en wetenskaplike argumente vir en teen die sigaretverbod objektief te ontleed, skryf dr Elijah Doro (Departement...
Matie-onderwysstudente motiveer matrieks landwyd
Onderwysstudente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs ’n Matriek Oorlewingshandleiding vrygestel met wenke en lewensadvies om die klas van 2020 te help. Die Matie het vroeër berig oor hierdie studente wat deel is van die...
Maties-kenner help Covid-19-taakspan om sportgeleenthede veiliger te maak
ʼn Sport- en oefeningkenner van die Universiteit Stellenbosch (US) is ʼn lid van ʼn hoëvlak- internasionale Uitbreekvoorkomingstaakspan wat ʼn gratis aanlyn instrument ontwikkel het om geleentheidsorganiseerders te help om die Covid-19-risiko...
Bekendstelling van boek wat die blywende uitwerking van ras en rassisme in die SA-gemeenskap ondersoek
'n Boek wat die nasleep van ras en rassisme in Suid-Afrika en die res van die wêreld verken, is op Donderdag 25 Junie 2020 gedurende 'n aanlyn geleentheid van die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB) bekend gestel. Fault Lines...
Nuwe reeks potgooie beklemtoon US-navorsing
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n nuwe potgooikanaal bekendgestel om die aandag op aktuele onderwerpe en innoverende navorsing wat by die Universiteit gedoen word, te vestig. Die potgooikanaal, wat deur die US se Afdeling...
Manlike eweknie-netwerke ingespan in grootskaalse baanbreker-proefneming om meer mans by MIV-voorkoming te betrek
Om mans doeltreffend aan MIV-voorkomingspogings te laat deelneem, bly een van die grootste uitdagings in die veldtog om die MIV-epidemie in Afrika suid van die Sahara te beëindig. Professor Frank Tanser, 'n uitgelese epidemioloog en die...
Oorleef, streef en floreer gedurende COVID-19
Die veerkragtigheid van van vroue in die spervuur van die koronavirus-pandemie is onlangs tydens die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe se eerste virtuele Vrouedag-geleentheid gevier. Die geleentheid met die tema COVID-19: Oorleef...