8309 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
US sosiale impak-aktiwiteite in reaksie op COVID-19-pandemie
Die afgelope twee maande het doelgerigte vennootskappe tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en vele ander verligting aan duisende mense gebring wat weens die nasionale staat van inperking en die COVID-19-pandemie nood ondervind...
Covid-19: Digitalisering van ISE verbeter pasiëntsorg en beskerm gesondheidspersoneel
ʼn Ambisieuse digitaliseringsprojek wat nie net die versorging van ernstig siek Covid-19-pasiënte sal verbeter nie, maar ook die risiko van die besmetting van hospitaalpersoneel sal verklein, word by die Tygerberg-hospitaal in Kaapstad van...
SA-regering nie ernstig oor beskerming van vlugtelinge nie
Ondanks die Wet op Vlugtelinge en die edele oogmerke daarvan, is Suid-Afrika polities nie bereid om aan asielsoekers en vlugtelinge die beskerming wat hulle so dringend nodig het, te verskaf nie, skryf dr Callixte Kavuro van die...
Merkwaardige vroue gevier tydens Vrouemaand: Erika Hoffman
Nog 'n merkwaardige vrou wat verskeie groot mylpale behaal het, is Erika Hoffman. Sy het in 2000 by die US begin werk by IMSTUS wat in 2013 deel geword het van SUNCEP by Fakulteit Opvoedkunde. Sy het aan die einde van 2022 afgetree, maar...
Meer data nodig oor COVID-19-infeksies onder gesondheidsorgwerkers
Daar is ʼn behoefte aan meer data oor COVID-19-infeksies onder gesondheidsorgwerkers om die pandemie se uitwerking op hulle te bepaal, skryf prof Angela Dramowski (Pediatrie en Kindergesondheid) en haar kollegas in ʼn meningsartikel vir...
Madelein ontvang internasionale toekenning
Innovus se Direkteur Tegnologie-oordra, Dr Madelein Kleyn, het 'n Dienserkenningstoekenning ontvang vir haar dienste gelewer aan die Licensing Executives Society International (LESI), 'n hulpbron vir die lede van die lisensieberoep wat...
Ontwikkeling van eerste COVID-19 modelle vir SA
Ten spyte van al die onsekerhede rondom die uitbreek van die KOVID-19 pandemie in Suid-Afrika in Maart vanjaar, moes modelleerders so prakties as moontlik te werk gaan ten einde besluitnemers te bemagtig. Só sê Prof Juliet Pulliam...
Onderwysers onderrig met moed gedurende die COVID-19-pandemie
Deur middel van omgeepraktyke, pak onderwysers die uitdaging van onderrig gedurende die COVID-19-pandemie moedig aan, skryf prof Aslam Fataar van die Departement Opvoedingsbeleidstudie in ʼn meningsartikel vir Daily Maverick (22 Junie). Lees...
US-navorsingsverslag fokus op US se bydrae tot wêreldwye VOD'e
Klimaatsverandering, energie, bewaring, gesondheid en geneeskunde, menseregte, transformasie, geslag, gestremdheid, kunste, demokrasie, opvoeding, groot data, oorsigbestuur en tegnologie. Dis is maar net van die interessante...
New book on Student Affairs features authors from SU
A new book, Student Affairs and Services in Higher Education: Global Foundations, Issues, and Best Practices, 3rd edition, which has recently been published, features a number of authors from Stellenbosch University (SU).With 250 authors...