9247 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Innovus
Ontwrig die mediese en skoonheidsbedrywe met nanoveseltegnologie
Eugene Smit, 'n ware uitvinder-entrepreneur in sy hart, is die mede-uitvinder van meer as 30 patente, met nog verskeie in die pyplyn. Voor hierdie uitvindings het hy van jongs af geëksperimenteer en voortdurend gesoek na maniere om verskeie...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Kennis as 'n weiland van veldblomme: Florence de Vries se doktorsgraad blom in huldeblyk en triomf
Sommige lewensprestasies verg van die waarnemer om ʼn oomblik tot stillstand te kom, na te dink en dan diepe waardering uit te spreek. Florence de Vries se PhD in Filosofie (Joernalistiek), wat ondersoek hoe joernalistiek...