Skip to main content

Nagraadse programme

Die Departement Afrikaans en Nederlands bied nagraadse programme in vier studierigtings aan:

  • Afrikaans en Nederlands
  • Kreatiewe Skryfwerk
  • Leksikografie
  • Taalpraktyk (Vertaling)

Klik op elke graad (Honneurs, MA en PhD) om meer uit te vind oor aansoekdatums en die programme wat op daardie vlak aangebied word, of klik op 'n programnaam om 'n opsomming van die programinhoud te lees.

Fakulteitsinligting vir MA- en PhD-studie 

Besoek die Fakulteit se webblad vir inligting oor nagraadse administrasie, insluitende riglyne vir MA- en PhD-studie: 

Besoek die Fakulteit se webblad vir inligting oor nagraadse administrasie, insluitende riglyne vir MA- en PhD-studie: Nagraadse Kantoor

Vir algemene vrae oor studies in die Fakulteit, of vrae wat nie in die Jaarboek en die Nagraadse Kantoor se webwerf beantwoord word nie, kontak asseblief die Universiteit se Kliëntedienssentrum by 021 808 9111  of [email protected]

Die sentrumsagente sal jou graag help of jou vraag na die regte persoon verwys.