Popular searches
#SmartResearcher-werkswinkels
Werkswinkels is ontwerp om al die belangrike aspekte van die navorsingsproses aan te spreek.
Gradeplegtigheid
Gradeplegtighede is 'n spesiale mylpaal op ons akademiese kalender. Dit is wanneer ons ons gegradueerdes se akademiese prestasies vier en hul reis met die US as hul akademiese tuiste vereer. Ons sien uit na die toekenning van sertifikate...
Kontak NIOS
Kontak FGGW Navorsings- en Internasionaliseringsontwikkeling en -Steun
Druk, kopieer en skandeer
Studente en personeellede kan by enige van die Safecom Secure Pull Print-drukkers in die biblioteek druk, kopieer en skandeer deur hul studente-/personeelkaart te gebruik, mits hulle genoeg drukkrediete het.
Besprekings
Bespreek 'n plek of kamer in die Universiteit Stellenbosch Biblioteek of enige van die vier takbiblioteke van die Biblioteek- en Inligtingsdiens.