NGDR of HONSBREK (nagraadse program)
Advance your accounting career with the Postgraduate Diploma in Accounting (PGDA) or BAccHons at Stellenbosch University. Gain in-depth knowledge of South African corporate and taxation legislation, practical accounting skills, and research...
Immersiewe Tegnologie-Laboratorium (ITL), US Biblioteek
Druk, kopieer en skandeer
Studente en personeellede kan by enige van die Safecom Secure Pull Print-drukkers in die biblioteek druk, kopieer en skandeer deur hul studente-/personeelkaart te gebruik, mits hulle genoeg drukkrediete het.
Sentrum vir Leertegnologieë
Ondersteun dosente by US met innoverende, buigsame onderrig- en leermetodes en -tegnologieë.
lnlewering van tesis en proefskrif
Tesisse en proefskrifte moet geskep word soos uiteengesit in die Algemene Jaarboek van die University Stellenbosch.
Leersentrum
Die Leersentrum bied ’n innoverende en stimulerende leeromgewing en is ‘n dinamiese uitbreiding van die klaskamer in die Biblioteek.