9240 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Centre for Learning Technologies
"ARTLA"
Ontdek hoe die SLT US-dosente tydens COVID-19 ondersteun het met afstandsonderrig, leer en assessering.
Faculty of Medicine and Health Sciences
E2D-samewerking verseker dat die beste bewyse besluitneming vir gesondheidsorg-beleid inlig
Die E2D-samewerking het ten doel om kapasiteit vir besluitneming oor gesondheid en maatskaplike sorg te ondersteun en te bou. Die projek sal tydige en reagerende bewyse vir doeltreffende en billike gesondheidsdienste en -stelsels lewer.
Stellenbosch University
US help fasiliteer entrepreneuriese innovasie met hoë-impakwerkswinkel
US en KSUT bied saam ’n hoëvlakwerkswinkel oor die bou van entrepreneuriese universiteite in die SAOG-streek aan. Die vierdaagse Erasmus+-inisiatief verenig die akademiese wêreld, nywerheid en regering om saam innovasiegedrewe kurrikulums...