Tygerberg Meerdoelige Sportfasiliteit
Totale oprigtingskoste: R15 miljoen
Die Tygerberg Meerdoelige Sportfasiliteit vir die Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe-kampus in Bellville is onlangs afgehandel. Dit is ingerig vir tennis, netbal, basketbal, pluimbal en ander ontspanningskodes.
