Popular searches
8129 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
US verwelkom finansiële ondersteuning vir arm- en werkersklasfamilies
"Ons verwelkom die addisionele finansiële ondersteuning aan arm studente en werkersklas-families (die sogenaamde verlore middelgroep of 'missing middle') ," het prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch...
Dringende Kampusinligting: Protesaksie
Donderdag 22 September: » Kliek hier vir meer inligting Woensdag 21 September: Alle klasse vir voorgraadse studente van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe is afgestel vir die dag. Kliniese rotasies en...
Dringende Kampus info: Protesaksie
WOENSDAG 2 November Studente wat nie 'n eksamenlokaal kan binnegaan weens protesaksie nie, moet naby die lokaal bly en tel 0218082333 kontak vir hulp en alternatiewe reëlings. Groepe protesteerders het vandag op die Stellenbosch-kampus...
Verklaring: mediaboodskappe oor rassistiese opmerking
Die Universiteit het kennis geneem van sosiale media boodskappe van ʼn rassistiese opmerking deur ʼn student. Die saak is reeds na die Universiteit se Eenheid vir Gelykwaardigheid verwys om onmiddellik ondersoek te word en sal met die nodige...
UCM Toets 8m Torings
Die UCM is genader deur Peri Formwork Scaffolding Engineering (Pty) Ltd, rakende toetse op volskaalse 8m hoë torings. Die torings word gebruik tydens die konstruksie van, byvoorbeeld ʼn brugdek, en kan tydelike ondersteuning bied tot op...
Opvoedkundige leierskap behoort billike regstelling en transformasie te bevorder
Indien opvoedkundige leierskap deur ʼn besorgheid vir openbare verantwoordelikheid en sosiale geregtigheid geïnspireer kan word, sal dit toelaat dat opvoedkundige gesprekke op respek vir ander en vir verskille, kritiese verbeelding, en...
Maties-muurbalspelers doen waardevolle ervaring op by internasionale toernooi
Twee spelers van die Maties Muurbalklub was deel van die Suid-Afrikaanse span wat derde gekom het by die 9de Wêrelduniversiteite-muurbalkampioenskap wat vroeër vandeesmaand in Kuala Lumpur, Maleisië, aangebied is. Altesame 19 lande het aan...
UCM Help met Toetse vir Skool Ekspo
Twee Graad 10 skoolleerlinge van Parklands Kollege, Stephan Cilliers (links op foto) en Frank Smuts (regs op foto), het ʼn alternatiewe bou blok materiaal ontwikkel, gemaak van gebruikte plastiek sakke, vir die Eskom Expo for Young...
Historiese Ou Testament Internasionale Kongres aangebied by die Universiteit Stellenbosch
Die Internasionale Organisasie vir die Studie van die Ou Testament (IOSOT) het sy driejaarlikse kongres aan die Universiteit Stellenbosch gehou gedurende die eerste week van September. Dit was 'n historiese geleentheid, want in die meer as...
Rektor oorsee vir fondswerwing
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die US, reis van 28 September tot 7 Oktober 2016 na Kanada en die VSA – hoofsaaklik om fondswerwing vir die Universiteit te doen. "Ek beplan om met stigtings, instellings, alumni en ander...