Popular searches
8129 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Innoverende navorsing oor obsessief-kompulsiewe steuring moontlik gemaak
ʼn Navorser aan die Universiteit Stellenbosch (US) gebruik ʼn navorsingstoekenning om ʼn nuwe behandelingsmetode te ondersoek wat hopelik sal help om die simptome van obsessief-kompulsiewe steuring (OKS) beter te beheer. Prof Christine Lochner...
Akademie vir Wetenskap en Kuns vereer US kundiges
Akademici verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) is oudergewoonte deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vir hul bydraes tot die wetenskap en kunste vereer. ʼn Bekroningsplegtigheid is Vrydagaand (7 Oktober 2016) in...
Ontmoet Dylan Barnard: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Dylan Barnard. Dylan Barnard hou van gholf, Nieu-Seeland en Prof Willie...
Ontmoet Kauthar Ghansar: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Kauthar Ghansar. “Jy sal nooit weet tensy jy probeer nie.” Dit is...
Dekaansbeurs geskep om finalejaar-onderwysstudente te help
Goeie onderwysers is noodsaaklik om die globale leerkrisis op te los en die gaping tussen onderrig van swak gehalte en onderrig van goeie gehalte te verklein. Die Universiteit Stellenbosch (US) het dus die skepping van 'n beursfonds...
Internasionale Woordeboekdag word op 16 Oktober gevier
Internasionale Woordeboekdag word op 16 Oktober gevier en die Universiteit Stellenbosch wil u graag daaraan herinner dat u daagliks gratis toegang het tot die beste elektroniese woordeboeke in die wêreld. U hoef nie meer verouderde...
Openbare lesing deur Lord Rowan Williams
Lord Williams, voormalige Aartsbiskop van Kantelberg (2002 – 2012), is tans die Meester van Magdalene College by Cambridge Universiteit. Hy word internasionaal erken as 'n vooraanstaande teologiese skrywer, geleerde en dosent. Hy het reeds...
Plantversamelingstog
Oor die 200 besonderse en skaars spesies plante is onlangs vir die US Botaniese Tuin versamel. Verskeie kwekers en botaniese tuine gelee in agt van die nege provinsies is besoek en oor die 5000km is afgelê in 10 dae. Die meeste plante is...
US vier uitnemendheid by Rektorstoekennings
Die Universiteit Stellenbosch het studente wat presteer het in areas wat wissel van akademie tot leierskap by die jaarlikse Rektorstoekennings, wat Donderdag (13 Oktober) gehou is, vereer. "Hierdie is een van die hoogtepunte op die...
Dissiplinêre verhore voortgesit
Die verhore van elk van die 12 studente wat geskors is hangende die uitslag van ʼn dissiplinêre proses het Donderdag (13 Oktober 2016) afgeskop (3 verhore het reeds plaasgevind) en sal hierdie week voortgaan. Die individuele verhore van die...