Gewilde soek terme
8093 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Interprofessionele onderwys in Afrika uitgebrei
Daar is ʼn nuweling in die internasionale gemeenskap van Interprofessionele Onderwys (IPO). Die Afrika Interprofessionele Onderwysnetwerk (African Interprofessional Education Network [AfrIPEN]) is formeel aanvaar as ʼn lid van die IPO Wêreld...
Kaapstadse Konsulêre Korps besoek US
''n Wêreldklas universiteit, geanker in Afrika en globaal in omvang.' Dit is hoe die Universiteit Stellenbosch (US) aan lede van die Kaapstadse Konsulêre Korps beskryf is toe hulle die universiteit op Vrydag 14 Oktober 2016 besoek het...
US verwelkom landbouleiers en –studente wat deel is van RUFORUM
Die Universiteit Stellenbosch (US) was Maandag die samekomsplek van 'n groot groep huidige en toekomstige leiers van hoër onderwysinstellings in Afrika met 'n spesifieke landboufokus – van dekane en vise-kanseliers tot voorgraadse en PhD...
TygerMaties is blink sterre
Tygerberg-studente het erkenning ontvang as uitblinkers op ʼn verskeidenheid gebiede tydens die Universiteit Stellenbosch (US) se Jaarlikse Rektorstoekennings vir Uitnemende Prestasie wat op Donderdag, 13 Oktober gehou is. Hierdie...
Dr Nadia Marais wen gesogte prys
Die $1,000 prys is aan haar toegeken vir haar essay, "Lovelyn, Belhar, en Maria: Verkenning van die retoriek van belydenis as weerstand teen onreg". Die Louise en Richard Goodwin pryse vir uitnemendheid in Teologiese skryfwerk word aan...
Dekaan vereer vir sy bydrae tot bewysgebaseerde gesondheidsorg
Die Afrika-streek se "vader van bewysgebaseerde gesondheidsorg" is wat die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (MNR) vir Prof Jimmy Volmink, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, genoem het toe hulle hom...
Huisartse is deurslaggewend vir die verbetering van primêresorg in gemeenskappe
Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier. Countries that have well developed primary health care systems are known to have better health outcomes, fewer people in hospital...
Gratis hoër onderwys kan uitnemendheid by universiteite skaad
Suid-Afrikaanse universiteite se bydrae tot globale kennisproduksie kan afneem indien daar nou toegegee word aan die oproep tot gratis hoër onderwys vir almal. Só het gesê dr Phil Mjwara, Direkteur-generaal van die Departement van Wetenskap...
Tekstielwetenskapstudente ontwikkel innoverende produkte
Verbeel jou 'n wêreld waar daar bekostigbare, wasbare, herbruikbare babadoeke op die mark is wat boonop net so effektief is as die 20 biljoen weggooidoeke wat jaarliks op ashope beland. Of dink net hoe gerieflik dit sal wees om 'n "sokkie"...
‘n Welkom blaaskans vir jong kankerpasiëntjies
Kinders wat kankerbehandeling in die onkologiesaal by die Tygerberg-kinderhospitaal ontvang se harte is verbly met die skenking van 'n PlayStation-vermaakstelsel. Dit bring genot en verligting aan die kinders wat soms vir maande lank in die...