Gewilde soek terme
8093 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Regstreekse videovoer van die Rektor en die Libertas Koor na Duitsland – ’n eerste vir die US
Toe die Duitse tegnici ons laat weet het dat daar nog net vyf minute oor was voor ons regstreeks sou uitsaai, het ons geweet dat die spanwerk en beplanning vir die videovoer van die Rektor en die Libertas Koor regstreeks na Duitsland vrugte...
Jong verskilmakers leer by internasionale kenners
Mnr Nick Wayne, ʼn vierdejaar- mediese student en voorsitter van die Tygerberg Studenteraad, het vroeër vanjaar ʼn toonaangewende internasionale leiersbyeenkoms bygewoon waar hy die geleentheid gekry het om te skakel met jong verskilmakers...
Van Maties na Springbokke vir Sportwetenskap-alumnus Warren Adams
Dit het hom meer as 'n dekade geneem om bo uit te kom en vir die voormalige Sportwetenskap-student Warren Adams is volharding en 'n bereidwilligheid om te leer die sleutel tot sukses. In April vanjaar is dié oud-Matie as nuwe krag- en...
Buro vir Ekonomiese Ondersoek het 'n nuwe direkteur
Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek (BEO) by die Universiteit Stellenbosch het 'n nuwe direkteur, professor Johann Kirsten. Hy is die Buro se sesde direkteur sedert dit in 1944 tot stand gekom het. "Ons is verheug oor die aanstelling van prof...
Ontmoet Breda Reed: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Breda Reed. Hy is ’n trotste Namibiër wat skoolgegaan het op Paul Roos...
Internasionale MIV-netwerk vind baat by plaaslike kundigheid
Jare se harde werk en toewyding aan individue, gesinne en gemeenskappe wat deur MIV geraak word, is beloon toe me Joan Coetzee as die mede-ondervoorsitter van die Protocol Development and Implementation Subcommittee (PDISC) van die AIDS...
Vooruitgang in mediese navorsing bring nuwe etiese uitdagings
Tegnologiese vooruitgang in die gesondheidswetenskappe het nuwe en komplekse etiese uitdagings gebring wat ons die hoof sal moet bied. Dit was een van die gevolgtrekkings van prof Keymanthri Moodley van die Fakulteit Geneeskunde en...
Nuwe Viserektor wil bou aan US se reputasie
"Aan die begin is dit belangrik om te luister na wat mense sê, die instansie te leer ken en ʼn goeie begrip van almal se behoeftes en verwagtinge te vorm." So sê prof Hester Klopper wat vandeesweek by die Universiteit Stellenbosch (US) as...
Enthoven reflekteer oor demokrasie en die ekonomie by erelesing
Dr Adrian Enthoven emphasised the importance of 'thriving businesses' and social cohesion for South Africa's growth, at the Frederik Van Zyl Slabbert (FVZS) Institute's 5 th annual honorary lecture. Dr Enthoven, Executive Chairman of...
US stel nuwe nagraadse diploma vir agronome in
Leergieriges wat in die saad- of kunsmisbedryf betrokke is of hul kennis oor gewasboerdery en onkruidbestuur wil uitbrei, kan naderskuif vir 'n nuwe nagraadse diploma in Agronomie aan die Universiteit Stellenbosch (US). Dit word vanaf 2017...