Gebeure
Neem navorsing oor volhoubare energie van proewe tot produkte
Suid-Afrikaanse navorsers behoort sukses nie net aan publikasies en patente te meet nie, maar aan die tasbare tegnologieë, ondernemings en werksgeleenthede wat...
Persverklaring
Universiteit Stellenbosch deel slim kampusvolhoubaarheidsinsigte met energie-afvaardiging van Ghana
'n Span van die Ghana Energiekommissie het onlangs Suid-Afrika besoek om kennis te deel oor Energieprestasiesertifikate (EPS, EPC in English), slim...
Institusionele nuus
Suid-Afrika moet in gekonsentreerde sonkrag belê – Prof Craig McGregor
Prof Craig McGregor van die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese het sy intreerede op Dinsdag 19 Mei 2026...
Ingenieurswese en tegnologie
Prof Arnold Rix bevorder hernubare energietegnologieë vir 'n koolstofarme toekoms
Prof Arnold Rix van die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US) het...
Ingenieurswese en tegnologie
Prof Bernard Bekker wil SA se toekomstige kragstelsel help beplan
Prof Bernard Bekker van die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het sy...
Impak
Die US is eerste universiteit in SA met 'n Netto Nul Koolstof Gebou
Die US is eerste universiteit in SA met 'n Netto Nul Koolstof Gebou
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n uitstaande mylpaal in volhoubaarheid bereik met die...