Skip to main content

Akademiese Programme

SAICA logo 2
Image by: https://www.saica.org.za/

BAcc (Geoktrooieerde Rekenmeester)

’n Program wat jou voorberei vir die SAICA-kwalifikasie as geoktrooieerde rekenmeester.

 


ACCA logo
Image by: https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/0/03/ACCA_logo.png

BCom in Finansiële Rekeningkunde

Bied vrystelling van nege ACCA-eksamens en rus jou toe met finansiële bestuursvaardighede wat internasionaal toepasbaar is.

 

 

 

 


CIMA logo
Image by: https://commons.wikimedia.org/w/index.php?curid=109628851

BCom in Bestuursrekeningkunde

Fokus op strategiese en finansiële bestuur, en lei tot vrystelling van verskeie CIMA-eksamens.

 

 


Meesters- en Doktorale Studies

Die ontwikkeling van toekomstige akademiese en professionele leiers in Rekeningkunde

Masters Taxation
Image by: Canva

MCom/MAcc (Belasting)

’n Gespesialiseerde program wat fokus op die interpretasie van belastingreg en adviesvaardighede.

 


Masters Auditing
Image by: Canva

MCom (Rekenaarouditering)

Hierdie program rus jou toe om uitdagings rakende die bestuur, beheer en verantwoording van inligtingstegnologie in moderne sakeomgewings aan te spreek.


Phd
Image by: Canva

PhD in Rekeningkunde

’n Navorsingsintensiewe program wat jou help om spesialiskennis in ouditering, finansiële rekeningkunde, bestuursrekeningkunde en belasting te ontwikkel en uit te bou.


TBF photo
Image by: Canva

Thuthuka Beurs-program

Thuthuka is 'n transformasie-inisiatief van die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters wat daarop gemik is om voorheen-benadeelde leerders in skole aan te moedig om 'n loopbaan in die Geoktrooieerde Rekenmeesters (GR) veld te volg.