Skip to main content

Students


Voorgraadse ProgrammeStudent Block 11

​​​​​​​​​​​​​​​​​Die Fakulteit Teologie het ontwikkel uit die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK) se Kweekskool, gestig in 1859. Sedert 2000 is die Fakulteit nie meer ’n seminarium van een Kerkgenootskap nie en lei predikante vir die NGK, die Verenigende Gereformeerde Kerk (VGK) in Suid-Afrika​...​​

  Lees meer › Nagraadse Programme Student Block 12

Die Fakulteit Teologie bestaan reeds sedert 1859 en bou voort op 15 dekades van teologie op Stellenbosch. Dit is ’n oop fakulteit aan die Universiteit Stellenbosch wat teologie uit ’n Christelike perspektief bied, met sterk klem op ’n ekumeniese benadering.​..

  Lees meer › Teologie Biblioteek Student Block 13

​Die Teologie biblioteek bied vir personeel, studente, medewerkers en besoekers ʼn uitstekende diens met meer as 50 000 boektitels.​​​

  Lees meer ›
Teologiese StudentekomiteeStudent Block 17

Die TSK verteenwoordig die studente van die fakulteit op verskeie vlakke. Hulle is ook daar om teologiese studente te help en te ondersteun.​ ​

  Lees meer › HUMARGA Student Block 15

​HUMARGA het ʼn satelliet-rekenaarlokaal met sowat 20 rekenaars by die Fakulteit Teologie vir die gerief van ons studente. Die lokaal is 24 uur per dag, sewe dae ʼn week oop. Gebruik hierdie geriewe asb net vir akademiese doeleindes 

  HUMARGA Webblad › Teologie Jaarboek Student Block 16

Klik hi​​er om die Fakulteitsjaarboek om af te laai vir die 2014 jaar.​​

  Teologie Jaarboek ›