Photo by Ioann Mark Kuznietsov, from Unsplash
Breadcrumb
Eenheid vir Godsdiensnavorsing en Ontwikkeling
Bemagtiging van gemeenskappe vir volhoubare ontwikkeling deur navorsing, teorie-ontwikkeling en konsultasie.
Oor die Sentrum
EGON is ʼn selfstandige eenheid met akademiese status in die dissiplinegroep Praktiese Teologie en Missiologie met die doel om gemeenskappe te bemagtig vir volhoubare ontwikkeling deur navorsing, teorie-ontwikkeling en konsultasie.