Skip to main content

Waarom bestudeer ons ruimterotse?

Datum: 16 Oktober 2025 18:30 - 16 Oktober 2025 19:30
Voeg by jou kalender: Google | Apple | Outlook
Vergaderplek:
Konservatorium | Woordfees

Kontakbesonderhede

Ruimterotse kan ons óf doodmaak óf toegang bied tot nóg leefbare wêrelde in die ruimte daarbuite. Sluit by ons vir nog 'n interessante Science Café Stellenbosch waartydens geoloë van die Universiteit Stellenbosch se Departement Aardwetenskappe gesels met die meganiese ingenieur Prof. Nawaz Mahomed van die Fakulteit Ingenieurswese. Hulle vertel ons meer van hul navorsing oor asteroïdes en planetêre verdedigingstelsels.

Hier is die praatjie op die Woordfees se program