Popular searches
10528 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Centre for Learning Technologies
Immersiewe Tegnologie-Laboratorium (ITL), US Biblioteek
'n Interdissiplinêre immersiewe visualiseringsfasiliteit by US wat datavisualisering, VR en navorsingsondersteuning integreer om onderrig- en leerontwerp te versterk. 'n Doelgeboude 50m², 270° panoramiese projeksieruimte wat hoë-resolusie...
Stellenbosch University
Stabiliteit sonder gelykheid is broos, waarsku barones Valerie Amos in 7de Lesing oor Sosiale Geregtigheid
Barones Valerie Amos het gewaarsku dat oënskynlike internasionale stabiliteit diep krake van armoede, konflik en die ondermyning van regte verberg. Maatskaplike geregtigheid kan nie vir perfekte toestande wag nie; dit moet die grondslag vir...
Stellenbosch University
Top eerstejaar-presteerders skitter by Visekanselier se Uitnemendheidstoekennings
Sewe-en-dertig uitsonderlike eerstejaarstudente is vir hulle uitstaande graad 12-uitslae en die feit dat hulle die Universiteit Stellenbosch gekies het, vereer. Vyftien studente het elkeen ʼn Visekanselierstoekenning ter waarde van R100 000...
Etiek wanneer niemand kyk nie: Bou organisasies wat nie onder druk in duie stort nie
Virtuele seminaar aangebied deur die Departement Ondernemingsbestuur
Computer Science Division
Doktoraal in Rekenaarwetenskap
‘n PhD in Rekenaarwetenskap is ‘n drie-jaar graad bestaande uitsluitlik uit ‘n verhandeling. Die doel is om oorspronklike en deurbraakwekkende navorsing in Rekenaarwetenskap af te lê. Die student moet demonstreer dat hy/sy die vermoë het om...
Stellenbosch University
Matie-alumnus nuwe uitvoerende hoof van Verenigde State-tennisvereniging
Stellenbosch tot die wêreldverhoog. ’n Lewenslange Maties-verbintenis. Hy is van plan om ’n herlewing in Suid-Afrikaanse tennis te help skep deur die vestiging van ’n nuwe Stellenbosch Raketsentrum.