Gewilde soek terme
27 resultate gevind
Bemarking en Kommunikasie
Die Bemarking en Kommunikasie-afdeling bied die volgende dienste aan: Handelsmerk en korporatiewe identiteitsbestuur Korporatiewe kommunikasiebestuur Korporatiewe geleentheidsbestuur Elektroniese kommunikasie Media-skakeling Fakulteit...
Visuele Regstelling
Visuele Regstelling
Prof Soraya Bardien wen gesogte Vroueleierskapstoeken
Vroueleierskaptoekenning
Robotchirurgie gebruik vir verwydering van lewende skenkernier by Tygerberg-hospitaal
In 'n eerste vir Suid-Afrika het 'n chirurg van die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Welstand 'n skenkernier suksesvol verwyder met behulp van robotchirurgietegnologie by Tygerberg-hospitaal, wat 'n beduidende stap vooruit is om...
Maatskaplike transformasie deur gemeenskapsbetrokkenheid
Elke jaar onderneem personeel en studente aan die FGGW talle aktiwiteite wat daarop gemik is om maatskaplike verandering te bevorder deur middel van projekte wat ontwerp is om die gemeenskappe wat hulle bedien op te voed, te bemagtig, op te...
US-student ontvang gesogte toekenning ter erkenning van jong dokters
Kayla Lourens, 'n finalejaar MBChB-student aan die Universiteit Stellenbosch (US), is erken as een van Suid-Afrika se top finalejaar-mediese studente toe sy die Jong Dokters Merietetoekenning verwerf het by die Nasionale Mediese Toekennings...
Studente-inisiatief pak voedselonsekerheid op Tygerberg-kampus aan
Studentevrywilligers maak 'n tasbare verskil in die lewens van hul eweknieë deur die Tygerberg Pantry-projek (TPP). Die TPP is 'n noodondersteuningsinisiatief wat voedselonsekerheid onder studente by die FGGW aanspreek. Die projek oorbrug...