Popular searches
100 resultate gevind
Faculty of Medicine and Health Sciences
US skitter by 'Wetenskap-Oscars'
Die US het met drie gesogte toekennings weggestap by die jaarlikse Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32-toekennings. Prof Shahida Moosa, prof Yin-Zhe Ma en die Afdeling Innovasie en Kommersialisering is as wenners in hulle...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Prof Soraya Bardien wen gesogte Vroueleierskapstoekenning
Professor Soraya Bardien is bekroon met die gesogte Vroueleierskapstoekenning van die Higher Education Resource Services South Africa (HERS-SA) in die Wetenskapkategorie. Bardien lei die enigste navorsingsgroep in Afrika suid van die Sahara...
Faculty of Medicine and Health Sciences
US stel Afrika se mees gevorderde Mediese Morfologie-leersentrum bekend
Die US het die Mediese Morfologie-leersentrum (MMLS), die grootste en tegnologies mees gevorderde fasiliteit van sy soort op die vasteland van Afrika, amptelik geopen. Die MMLS kombineer voorpunt-tegnologie met tradisionele anatomiese...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Nuwe studie onthul rol van pa’s se drinkery in fetale alkoholspektrumversteuring
Faculty of Medicine and Health Sciences
Florence de Vries is 'n voorstander van kommunikasie en deernis
Faculty of Medicine and Health Sciences
Prof Soraya Bardien ondersoek genetiese oorsake van Parkinson se siekte
Faculty of Medicine and Health Sciences
Prof Soraya Bardien wen gesogte Vroueleierskapstoeken
Vroueleierskaptoekenning
Faculty of Medicine and Health Sciences
Robotchirurgie gebruik vir verwydering van lewende skenkernier by Tygerberg-hospitaal
In 'n eerste vir Suid-Afrika het 'n chirurg van die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Welstand 'n skenkernier suksesvol verwyder met behulp van robotchirurgietegnologie by Tygerberg-hospitaal, wat 'n beduidende stap vooruit is om...