Skip to main content
Alcohol Glasses
Geneeskunde en gesondheid

Nuwe studie onthul rol van pa’s se drinkery in fetale alkoholspektrumversteuring

Alec Basson
Alec Basson
12 September 2025
  • Dis allerweë bekend dat fetale alkoholspektrumversteuring (FASV) by kinders veroorsaak word deur ma's wat tydens hul swangerskap drink. Maar dit blyk dat pa's se drinkgewoontes ook ʼn kind se groei en ontwikkeling kan beïnvloed.
  • ʼn Span internasionale navorsers — insluitend bydraers van die Universiteit Stellenbosch — het bevind dat ʼn pa se alkoholgebruik ʼn klein, maar direkte nadelige impak op ʼn kind se ontwikkeling teen die ouderdom van sewe kan hê. Pa's se drinkery dra by tot die skade wat deur alkoholgebruik tydens swangerskap veroorsaak word.

Merkers

Noodgeneeskunde

Verwante stories