Gewilde soek terme
9412 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Kanselierstoekenning ‘erken die waarde van data by US’
Loumarie Kistner, ʼn data-analis in die Sentrum vir Besigheidsintelligensie in die Afdeling Strategiese Inisiatiewe en Inligtingsoorsigbestuur, het op Woensdag 13 Desember 2023 ʼn kanselierstoekenning in die kategorie professionele dienste...
Stellenbosch University
MFM skitter by SA Radio-toekennings
Aanbieders van die Stellenbosch-gemeenskapsradiostasie MFM 92.6 was die Universiteit Stellenbosch (US) se trots by die SA Radio-toekennings wat op Saterdag 26 November 2022 gehou is. Katlego Letlonkane het weggestap met die toekenning vir...
Stellenbosch University
Studente- en personeeldata nou in ’n japtrap beskikbaar danksy vindingrykheid van US-kenners
'n Span van die Afdeling Inligtingsoorsigbestuur (IOB) by die Universiteit Stellenbosch (US) het met 'n blink plan vorendag gekom om berge data oor studente en personeel aan Suid-Afrikaanse universiteite toegankliker te maak vir gebruikers...
Stellenbosch University
ʼn Dag in die lewe: René Robbertze
Ons het Werkersdag met ʼn reeks artikels in Mei gevier om die personeel se waardevolle bydrae tot die Universiteit Stellenbosch (US) te eer. Presisie is ʼn sleutelkomponent van die werkdag van René Robbertze, ʼn statistiekghoeroe wat baie van...
Stellenbosch University
US verbeter sy posisie op QS-vakranglys
Die Universiteit Stellenbosch (US) kan hom as een van die voorste hoëronderwysinrigtings in die wêreld beskou in die breë vakgebiede Lewenswetenskappe en Geneeskunde; Lettere en Geesteswetenskappe, Sosiale Wetenskappe en Bestuur...
Stellenbosch University
US volgens ranglys beste in Landbou en Bosbou, Teologie in SA; onder top 100 wêreldwyd
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy reputasie as een van Afrika se voorste universiteite gestand gedoen met die onlangse vrystelling van die 2022 Quacquarelli Symonds- (QS) Wêreldranglys vir Universiteite volgens Vakgebied. Volgens 'n...
Economic and Management Sciences
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Stellenbosch University
US verbeter algehele telling op QS-wêreldranglys
Die Universiteit Stellenbosch (US) is vir 'n tweede agtereenvolgende jaar in die top-300 tersiêre instellings ter wêreld. Dit is volgens die jongste QS- (Quacquarelli Symonds-) wêreldranglys vir universiteite wat gister (Dinsdag 4 Junie...
Library Special Collections
Dokumentasiesentrum vir Musiek (DOMUS)
Die Dokumentasiesentrum vir Musiek (DOMUS) is die Spesiale Versamelings-afdeling van die Musiekbiblioteek wat geleë is in die Konservatorium op die Stellenbosch-kampus.