Breadcrumb
Prospective Undergraduate Students
Application & Selection
- Doen aansoek vir toelating vanaf 1 April.
- Sluitingsdatum vir aansoeke:
31 Julie – MBChB, B in Arbeidsterapie, B in Spraak-Taal- en Gehoorterapie, BSc in Dieetkunde, B in Verpleegkunde* en BSc in Fisioterapie*
*LET OP: Die naamsverandering van hierdie program is onderworpe aan goedkeuring deur die South African Qualifications Authority of SAQA. - Doen aansoek in 6 maklike stappe.
- Toelating tot alle voorgraadse programme in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) is onderworpe aan ’n keuringsproses gebaseer op vaste minimum vereistes en die getal studente wat ons per program kan akkommodeer. Lees hier oor die keuringsriglyne vir jou programkeuse.
Navrae
Aansoeke vir toelating
Kontak- en Kliëntedienssentrum
Tel: 021 808 9111
E-pos: [email protected]
Kantoor vir Voorgraadse Keuring (Tygerberg)
Tel: 021 938 9203 / 9533 / 9580
E-pos: [email protected]