Verbeter impak
Dit is vir navorsers belangrik om hul teenwoordigheid op die internet te beheer. Raad oor hoe om jou sigbaarheid te verbeter sodat ander die inligting oor jou sal vind wat jy graag wil hê gevind moet word en ook om jou aantal sitate te...
Sitaatanalise
Sitaatanalise, ook bekend as bibliometrie, word al meer belangrik vir navorsingsevaluering en die meting van navorsingsimpak. Die Biblioteek teken in op databasisse wat van hulp is met hierdie metings, wat nuttig is vir NRF evaluerings, CV...
Unieke outeursidentiteit (ORCID)
Die stelsel wat die meeste erken word vir die skep van 'n unieke navorsersidentiteit is ORCID (Open Researcher & Contributor ID), 'n inisiatief wat daarop gerig is om 'n sentrale register van unieke outeursidentiteite te skep, met...
Deel en versprei navorsingsdata
Die deel van data verwys na die private eweknie-tot-eweknie beskikbaarstelling van data tussen navorsers en ander partye. Die verspreiding van navorsingsdata verwys na die openbare beskikbaarstelling van navorsingsdata in 'n openbare...
Navorsingsdatabestuur
Navorsingsdatabestuur is 'n proses wat visueel uitgebeeld kan word deur 'n model wat bekendstaan as die Navorsingsdatabestuursiklus.
Navorsingsdatabestuur-dienste
Die US Biblioteek- en Inligtingsdiens bied verskeie navorsingsdatabestuur-dienste aan sy navorsers
Ooptoegangsinisiatiewe van die Universiteit Stellenbosch
Die US Biblioteek- en Inligtingsdiens het aansienlike hulpbronne belê om Ooptoegangsinisiatiewe binne sy gebruikersgemeenskappe te verhoog.
Hulpmiddel vir Navorsingsdatabestuur (SunDMP)
Navorsers kan die hierdie sagteware toepassing vir navorsingsdatabestuurbeplanning gebruik om databestuursplanne te skep
Selfargivering
Die Universiteit Stellenbosch institusionele beleid insake die verpligte selfargivering van navorsingsuitsette is amptelik deur die US Raad op 1 Desember 2014 aanvaar.