Kurrikulum dokumentasie (Template):
- Programspesifikasie (Vorm A)
- Modulespesifikasie (Vorm B)
- DHOO wysigings aan 'n program
- RHO Programnaam versoek
Vir bystand met die verskillende aspekte van module-ontwerp of -wysiging, klik gerus op die hiperskakels hieronder. Addisionele hulpbronne (dokumente en videos) is beskikbaar onderaan die bladsy.
Afdeling 1: Module- en Jaarboek- inligting
- Naam en nommer van vak en module
- CESM-kategorie
- Reëls van kombinasie
- Kern- of keusemodule
- Vorm van aanbieding
- Modulekoppeling
- Modulebeskrywing
Afdeling 2: Moduleontwerp
- Verwagte leeruitkomste (vir module)
- Gepaardgaande assesseringskriteria (vir module)
Afdeling 3: Leer en onderrig
- Leer- en onderrigbenadering van module
- Gebruik van leertegnologieë
- Leerondersteuning buite die klaskamer
Afdeling 4: Werkplekgebaseerde leer
- Vereistes van beroepsliggame
- Persentasie of ure
- Doel van werkplekgebaseerde leer (vir module)
- Lokaalvereistes
Afdeling 5: Hibridieseleerstrategie
- Asinchrone aktiwiteite
- Sinchroon aanlyn
- Kampusgebaseerde aktiwiteite
- Studentetoegang
- Ontwikkeling van aanlyn leermateriaal
Afdeling 6: Assesseringstrategie
- Assesseringstrategie (vir module)
- Assesseringsplan (vir module)
Afdeling 7: Handboeke en voorgeskrewe leesmateriaal
Afdeling 8: Roosterinligting
- Kontakrooster
- Hibridiese rooster
- Navorsingstudieleiding