Popular searches
8170 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Eredoktorsgraad vir gerekende wiskundige
Prof Lloyd Nicholas Trefethen, 'n wiskundige wetenskaplike van Oxford Universiteit, het 'n eredoktorsgraad van die Universiteit Stellenbosch ontvang tydens die laaste gradeplegtigheid op Vrydag 5 April 2019. Hy is onder meer vereer vir 30...
Maties se Laka is nuwe sekretaris-generaal van KUKSA
Hy wil graag 'n rol speel in die ontwikkeling van sport by universiteite en kolleges in Suid-Afrika, Afrika en die wêreld. Dit is hoekom mnr. Jerry Laka, Direkteur: Steundienste van Maties Sport by die Universiteit Stellenbosch nie...
HonsBRek-studente behaal uitstekende slaagsyfer in professionele eksamen
Die Skool vir Rekeningkunde is in sy skik met die slaagsyfer van 88% wat die HonsBRek-studente van 2018 in die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) se eerste professionele eksamen, oftewel die Initial Test of...
Mooi sowel as funksioneel – die rol van bionabootsing in laag-op-laag vervaardiging
Die tegnologie wat gebruik word in laag-op-laag vervaardiging, ook bekend as 3D-drukwerk, het die afgelope paar jaar groot ontwikkeling getoon. Dit is vandag moontlik om plastiek prototipes, sowel as funksionele meganiese onderdele vir...
Visuele Studies-graduandus bewys alle drome het waarde
Gedurende haar grootwordjare in die landelike gebied van KwaZulu-Natal het S'nothile Gumede altyd gedink haar drome is te verregaande en dat sy nooit haar drome sou kon bewaarheid nie. “Om as 'n swartmens in Suid-Afrika groot te word...
US musiekgraduatus se navorsing bring hoop vir seuns
“Ons het almal 'n verantwoordelikheid. Ek kan dalk nie die hele wêreld verander nie, maar as ek een mens se lewe deur musiek kan aanraak en verander, het ek my werk gedoen en kan ek maar hemel toe gaan." Dít is die vurige hoop van Xander...
Alumni se maatskappy is een van mees innoverende in SA
In die April 2019-uitgawe van die tydskrif Accountancy South Africa (ASA) handel die voorbladstorie deur Lisette Lombard oor drie alumni van die US Skool vir Rekeningkunde, Louw Barnardt, Dana Pretorius en Jacques le Grange. Hulle is die...
Madonsela lei dialoog oor ‘Vrouestemme in Landhervorming en Restitusie’
Prof Thuli Madonsela, wat die leerstoel vir Maatskaplike Geregtigheid en die Reg aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid beklee, lei eerskomende Donderdag, 11 April 2019 paneelbesprekings deur kundiges in...
Jaco Franken ontvang toekenning vir beste MBA-student
By 'n spesiale toekenningsgeleentheid van die Universiteit Stellenbosch se Bestuurskool (USB) ter viering van sy beste nagraadse studente verlede week, het dr Jaco Franken, bestuurder van die Nagraadse Skool vir Ekonomiese en...
Auxin - 23 April: “Geestesvrugte saam met straatslimheid”
AUXIN aangebied deur Die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) Titel van Aanbieding “ Geestesvrugte saam met straatslimheid". Besinnings oor die eerste vyf jaar van 'n studentementorprogram vir eerstejaars in die Verlengde Graadprogram van die...