Gewilde soek terme
8177 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
SciMathUS open deure vir NNS-navorser
Op hoërskool het Gerald Maarman daarvan gedroom om 'n mediese dokter te word. Maar nadat hy sy matriekjaar in 2002 voltooi het, was sy finale graad 12-uitslae nie goed genoeg om toelating tot universiteit te kry nie. Hoewel sy droom toe...
PanACEA-genootskap bevorder farmakometrika-navorsing
“Ek voel geëerd en aangespoor." Dít was die reaksie van dr Ahmed Abulfathi, ʼn konsultant- kliniese farmakoloog verbonde aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se Afdeling Kliniese Farmakologie, toe hy gehoor het die PanACEA...
Só kan ons geweld en verkragtig stop, sê US-werknemers en studente
Ter ondersteuning van die Wêreldraad van Kerke (WRK) se wêreldwye Thursdays in Black-beweging het die Gender-eenheid van die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch op 7 Februarie hul eie Thursdays in Black-veldtog geloods. Die...
AAS vereer Nachega met genootskap
Prof Jean Nachega is onlangs deur die African Academy of Science (AAS) vereer toe hy as ʼn genoot aanvaar is. Nachega is die Direkteur van die Sentrum vir Aansteeklike Siektes en ʼn buitengewone professor in die Departement Geneeskunde aan...
Fakulteit stel OPTIMUS-verrykingsprogram bekend
Voorgraadse toppresteerders van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het Maandagmiddag (11 Februarie 2019) die bekendstelling van die OPTIMUS-program vir 2019 bygewoon. Die OPTIMUS-program is daarop gemik om...
Kieme wat longontsteking veroorsaak, skuil in geisers
'n Nuwe studie van die Universiteit Stellenbosch (US) het bevind dat bakterieë wat erge longontsteking (legioensiekte) kan veroorsaak, dalk in jou warmwatersilinder (geiser) skuil. “Ons navorsing werp meer lig op die verband tussen wanneer...
Vasbeslote US dosent loods ambisieuse fondsinsameling om Dowe dogtertjie te help
Vanessa Reyneke, 'n Projekkoördineerder in die Departement Algemene Taalwetenskap, en haar man, Johan, het 'n ambisieuse projek geloods om R300 000 in te samel om te verseker dat hul tweejarige Dowe dogter twee kogleêre inplantings...
US steun menseregte
Die Universiteit Stellenbosch (US) gedenk elke jaar op 21 Maart Menseregtedag saam met die res van die land as deel van die instelling se verbintenis tot die Suid-Afrikaanse Handves van Regte en dus ook studente en personeel se reg tot...
Matie-navorser soek nog katvlooie
Die meeste mense besoek hul plaaslike dierebeskermingsvereniging net wanneer hulle 'n nuwe katjie of hondjie wil aanneem. Nie dr Luther van der Mescht van die Universiteit Stellenbosch (US) nie. Hy gaan soek eerder vlooie daar. Om presies...
Waarom is die grondwetlike regte nie ʼn werklikheid in die land nie? - Prof Sandy Liebenberg
Die realiteit vir baie Suid-Afrikaners bly een van armoede en sosiale uitsluiting. Waarom is die grondwetlike regte nie ʼn werklikheid in die land nie? Die redes is 'n ingewikkelde mengsel van faktore, sê prof Sandy Liebenberg, Hoogleraar...