Popular searches
8170 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Jong vroulike wetenskaplikes presteer in Beijing-wetenskap kompetisie
Phoebe Mgxaji is een van vier Suid-Afrikaanse uitsonderlike tienermeisiewetenskaplikes wat aan die 39ste Beijing Youth Creation Competition (BYSCC) deelgeneem het, waar innoverende idees oor wetenskap en tegnologie uitgeruil is, onder die...
Kommunikasie uit die Raad (25 Maart 2019)
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Maandag 25 Maart 2019 vergader. Dit was ons eerste ontmoeting van die jaar sowel as van die US se tweede eeu. Nadat die instelling in 2018 sy honderdste verjaardag gevier het, gaan hy...
Hoe om anders te dink en te leer oor sportwetenskap in Afrika
In die vier jaar sedert die dekolonisasie-debat in die kollig was by Suid-Afrikaanse universiteite, is daar baie gefokus op hoe dekolonisasie kan lyk in die geesteswetenskappe. Maar wetenskaplike vakke moet ook anders aangebied word by...
Eksamenopsieners benodig
Doen aansoek vir opsienersdiens by Junie 2019-eksamens Indien u graag as 'n opsiener diens wil doen tydens die US-eksamens vanaf Dinsdag 21 Mei 2019 tot Vrydag 28 Junie 2019, het u nou geleentheid om aansoek te doen tot Donderdag 11 April...
ʼn TOEKOMS IN MENSEREGTE? - PANEELBESPREKING TER ERE VAN MENSEREGTEDAG 2019
Die diskoers oor menseregte vind dikwels plaas op ʼn abstrakte akademiese vlak wat die realiteit van gewone Suid-Afrikaners se lewens misken. Regsstudente word ook gekonfronteer met die realiteit dat die regsberoep nie menseregte as...
US-graduatus seëvier ná talle struikelblokke
Dit kan soms moeilik wees om by die universiteitslewe aan te pas en onlangse statistieke van Statistieke Suid-Afrika toon dat meer as vyftig persent van Suid-Afrikaanse eerstejaars opskop. Maar vir Jessica Fouche was dit nooit 'n opsie om...
Regering nie ernstig genoeg oor vroeë kinderontwikkeling
'n Verslag wat in Februarie verlede jaar deur Statistieke Suid-Afrika bekendgestel is, beklemtoon hoe belangrik die belegging in vroeë kinderontwikkeling vir die toekoms van die land is. Ongelukkig is die werklikheid 'n perd van 'n ander...
BSc Aardwetenskap-student kry graad ná baie swaarkry
Nadat hy vir baie jare moes toesien hoe sy enkelma sukkel om hom en sy vier sibbe te onderhou, het Andile Mkandla (24) van die Strand die skool verlaat nadat hy Graad 10 voltooi het. Hy het toe by konstruksiemaatskappye en die gemeenskap...
Prestigeryke internasionale genootskap aan PhD-student in wiskunde
Dr Taboka Chalebgwa van die Universiteit Stellenbosch (US), is die ontvanger van die AIMS-Fields-Perimeter Africa se nadoktorale genootskap. Dit beteken dat hy vir 'n jaar lank as nadoktorale genoot by die prestigeryke Fields Instituut vir...
Blinde student ontvang MMus cum laude
Michelle Nell, 'n gesiggestremde nagraadse studente by die Universiteit Stellenbosch (US), sal die vyfde gradeplegtigheid in April 2019 vir baie lank onthou aangesien haar afgetrede gidshond saam met haar die verhoog sal opstap om haar...