Popular searches
8170 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Jy kan nog steeds #Move4Food in 2019
"Kom ons hou aan #Move4Food!" Dit is die boodskap van prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) wat weereens gereed maak om die 2019 Kaapstadse Fietstoer aan te pak in sy voortgesette ondersteuning...
Ramos se uittrede onderstreep hoe min SA vroue topposisies beklee
Die volgende artikel met die titel CEO's exit underscores how few South African women hold top jobs deur dr Nadia Mans-Kemp, senior dosent in die Departement Ondernemingsbestuur aan die Universiteit Stellenbosch, is op 30 Januarie 2019 in...
Matia Mukana gaan US by nasionale FameLab-kompetisie verteenwoordig
Matia Mukama, 'n doktorale student in Voedselwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US), is Vrydag (1 Februarie) as wenner van die US-uitdunronde van die 2019 FameLab wetenskapkommunikasie- en redenaarskompetisie aangewys. Carla...
Vensters 2019 bekoor duisende ondanks sterk wind
Nie eens uitdagings soos 'n stormsterk wind wat verhoë aan flarde geruk het en 'n nukkerige aanlyn-verkoopstelsel kom 'n demper op die gees by Vensters 2019, die jaarlikse straatteater-geleentheid wat Vrydagaand (1 Februarie) op die kampus...
’n Terugblik op 2018 – hoogtepunte van die Instituut vir Plantbiotegnologie
Vir die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) aan die Universiteit Stellenbosch was 2018 nóg 'n besige en produktiewe jaar. Een van die kernbedrywighede van die IPB is om studente op te lei. In dié verband het navorsingswerk wat in 2018...
Klein- en Middelslagondernemings het ondersteuning nodig om te floreer – Prof Stan du Plessis
Mikro-, Klein- en Middelslagondernemingsdag word jaarliks op 27 Junie gevier. In ʼn meningsartikel vir Business Day, skryf die uitvoerende bedryfshoof van die Universiteit Stellenbosch, prof Stan Du Plessis, dat klein- en...
Verklaring deur die Universiteit Stellenbosch (US) en die Suid-Afrikaanse Joodse Raad van Afgevaardigdes (SAJRA)
Verklaring deur die Universiteit Stellenbosch (US) en die Suid-Afrikaanse Joodse Raad van Afgevaardigdes (SAJRA) Akademiese vryheid moet omarm en verdedig word en nooit as vanselfsprekend aanvaar word nie. Dit was die konsensus wat Vrydag...
Nagraadse studente 2019 verwelkom die departement
Meesters- en doktorale studente se inname vir 2019 het hul nagraadse navorsingswerkswinkel suksesvol voltooi en hul navorsingsreis in verskillende dele van die land en oor die vasteland begin. Die werkswinkel is in die Erika Theron...
Oop-aande - SU botaniese tuin
Lede van die pulbiek word genooi om die 2-nagtelike blomtyd van die victoria cruziana waterlelie te beleef. Die eerste aand van die ontluiking van die blomkop ontplooi dit in 'n groot sagte-wit blom, net om die volgende dag onderwater te...
Stellenbosch University well represented to secure win of best PhD presentation at IMSG 2019
From the 13th to 16th January 2019 the University of the Witwatersrand hosted the 11th Igneous & Metamorphic Studies Group Meeting at Kopjeskraal Guest Farm in Parys. (https://www.wits.ac.za/geosci…)Stellenbosch...