Gewilde soek terme
8186 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Akademici slyp wetenskapstemme by Conversation-werkswinkel
Dertig akademici van die Universiteit Stellenbosch (US), gretig om hulle vaardighede ten opsigte van die skryf van wetenskap vir die algemene publiek te verbeter, het op 22 Mei 2018 deelgeneem aan ʼn slypskool wat deur The Conversation...
Departement Afrikaans bied internasionale konferensies oor vertaling en tolking aan
Die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit Stellenbosch (US) bied vandeesmaand twee internasionale konferensies oor tolking en vertaling aan – dié van die organisasie vir nieprofessionele tolking en vertaling (NPIT4) van...
FGGW open ʼn 'biblioteek van die toekoms'
“Dit voel soos ʼn spasie vol suksesstories wat wag om te gebeur. Dankie dat julle dit vir ons geskep het." ʼn Student aan die Universiteit Stellenbosch het hierdie opmerking oor die nuwe Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe-biblioteek...
Inwyding van die Afrikadag-lesingreeks: Sosiale samehang in Suid-Afrika is moontlik
“Teen die tyd dat swart en wit Suid-Afrikaners op die ouderdom van 18 universiteit toe gaan, is hulle kop klaar deurmekaargekrap. Die skool wat hulle bygewoon het; die huis waarin hulle opgegroei het; die kerk, moskee of sinagoge waar hulle...
Maties HP stel Sporttegnologie- en Oefeninginnovasiebestuurder aan
Die doel is om aandag te gee aan die groeiende behoefte in die tersiêre sportomgewing om innoverende maniere te vind om die oefenpotensiaal van studente-atlete, wat eerstens studente en tweedens atlete is, te maksimeer. Grant van Velden...
Navorsing om die wêreld te verander
Hierdie inhoud is slegs in Engels beskikbaar. “So what do you actually DO during all the hours when you're not lecturing? Surely you have a nice easy job? If I had a penny for each time that somebody asked me this question, I wouldn't be...
Persverklaring deur SACoMD
Die Suid-Afrikaanse Komitee van Mediese Dekane (SACoMD) is 'n vereniging wat geskep is om die gesamentlike interaksie te fasiliteer van Mediese Dekane met ander rolspelers in die land oor akademiese kwessies wat verband hou met mediese...
Hou Tygerberg veilig
My naam is Nicholas Saal en ek maak deel uit van die Tygerberg-kampusbeheerspan. Het jy enige terugvoer oor ons dienste? Besoek gerus die beheerkamer in die kelderverdieping van die Kliniese Gebou, skakel 021 938 9507 of stuur 'n WhatsApp...
Uitsonderlike internasionale eer vir US Botaniese Tuin
ʼn Besondere eer het die Universiteit Stellenbosch (US) Botaniese Tuin te beurt geval toe dit deur die internasionaal bekende Botanic Gardens Conservation International ( BGCI) geakkrediteer is. Dit is slegs die tweede* botaniese tuin in...
Genetiese manipulasie van gewasse moet fyn dop gehou word
Genetiese manipulasie en plantteeltegnieke word gebruik om die voedingswaarde van graangewasse soos sorghum en pêrelmanna (pearl millet) te verbeter. Sorghum en pêrelmanna is belangrike bronne van voedsel vir baie arm mense regoor die...