Gewilde soek terme
8186 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Lamellêre-kornea chirurgie ʼn eerste vir Tygerberg
In Mei vanjaar het die Tygerberg-hospitaal een van slegs ʼn paar sentrums in die wêreld geword wat ʼn hoogs gespesialiseerde soort kornea-oorplanting bied wat slegs ʼn dun lagie van die kornea, in plaas van die hele kornea, vervang. Dr Leonard...
100 maniere om impak te maak – Maties vier Mandela se nalatenskap
Studente en personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) sal weer Nelson Mandela Internasionale Dag met verskeie projekte en inisiatiewe vier. Aktiwiteite skop af in die week van 18 Julie, maar die meeste vind plaas in die week van...
’n Huldeblyk aan “The Originals – Songs of Hope”
Peter Mayekiso en Samson Msemme Setona, inwoners van Kayamandi, Stellenbosch, was onder die eerste politieke gevangenes wat na Robbeneiland geneem is waar hulle al twee straf uitgedien het vir politieke aktiwiteite wat met die Pan African...
Inskrywings vir die vierde US Woordfees-kortverhaalbundel word ingewag
Skrywers kan nou inskryf vir die vierde US Woordfees-kortverhaalbundel, wat by die 2019 Woordfees bekend gestel sal word. Du Toitskloof Wyne borg weer die prysgeld van R30 000 vir die wenverhaal. Een van die gepubliseerde verhale sal ook...
Maties-fietsryers op pad na Wêreldstudentekampioenskap
Twee lede van die Maties-fietsryklub – Max Sullivan (Meestersgraad: Publieke administrasie) en Jacques Lloyd (BRek) – sal Universiteitesport Suid-Afrika (USSA) by die Wêrelduniversiteite-fietsrykampioenskap in Portugal verteenwoordig. Aksie...
Kubaans Opgeleide Mediese Dokters Gradeplegtigheid: 'Mandela en Castro sou trots op julle gewees het'
Altesame 57 graduandi van die Universiteit van Villa Clara in Kuba het vandag (17 Julie 2018) hul mediese grade ontvang by die 9de gradeplegtigheidseremonie van mediese dokters wat in Kuba opgelei is. Die geleentheid is deur die Nasionale...
Maties deel van seëvierende SA studentesewesspan
Die SA studentesewesspan het onlangs die FISU Wêrelduniversiteite-seweskampioenskap in Swakopmund gewen. Hulle het die verdedigende kampioene, Australië, twee keer geklop. Drie Matie-rugbyspelers – James Murphy, Duncan Saal en Impi Visser –...
Toasties for Tummies-inisiatief
Die Universiteit Stellenbosch (US) maak gereed om 10 000 toebroodjies te berei by die opkomende Toasties for Tummies-geleentheid wat op 27 Julie 2018 by die Neelsie – boonste verdieping – op die Stellenboschkampus plaasvind. Die...
Voedselonsekerheid - ’n realiteit vir baie studente
Voedselonsekerheid en die behoefte aan die mees basiese benodigdhede kom al hoe meer voor onder studente in Suid-Afrika. Alhoewel daar nog nie navorsing op nasionale vlak oor voedselonsekerheid onder studente gedoen is nie, het verskeie...
Nuwe biosensor vir vroeë opsporing van kanker
Te veel kokke bederf die bry? Watwou! Dit is eerder 'n geval van twee koppe is beter as een. By die Fakulteit Ingenieurswese (Universiteit Stellenbosch) is die slim benadering tot navorsing deesdae dat verskillende dissiplines saamwerk om...