Gewilde soek terme
8186 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Toasties for Tummies weereens ʼn sukses
Personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Vrydag (27 Juile 2018) in die Neelsie op die Stellenbosch-kampus byeengekom om 10 000 toebroodjies te berei by die jaarlikse Toasties for Tummies-geleentheid. Mense met...
Making waves in the Southern Ocean
Hier die berig is slegs beskikbaar in Engels. December 2017 marked the start of the 57th annual South African National Antarctic Expedition (SANAE), with the SA Agulhas II setting sail for Antarctica, loaded with supplies, vehicles, and...
MEng student at Industrial Engineering excels at IAMOT
Hierdie berig is slegs beskikbaar in Engels. The 27th Annual Conference of the International Association for Management of Technology (IAMOT) took place from 22 – 26 April 2018 in Birmingham, England. The primary focus of the conference...
Riccardo Swanepoel receives Helmut Knapp poster award at ESAT 2018
Hierdie berig is slegs beskikbaar in Engels. Six delegates from the Department of Process Engineering recently attended the 30 th European Symposium on Applied Thermodynamics (ESAT), which was held in Prague, Czech Republic, from 10 – 13...
US belê in die toekoms van Kylemore se gemeenskap
Die missie van die Universiteit Stellenbosch (US) om deel van die breër gemeenskap te wees en in die jeug van die toekoms te belê, is weer in die week van 25 Julie gestand gedoen. Video: Stefan Els Mense met selfone klik hier. Meer as 850...
“In die Burger-familie val die appel seker nie te ver van die boom nie.”
“In die Burger-familie val die appel seker nie te ver van die boom nie." Só skerts Johan Burger (85), 'n oudstudent van die Universiteit Stellenbosch (US), wat onlangs die kampus hier besoek het. Burger, die eerste student wat sy graad in...
ARV-middels en kinders: navorsing toon die onherstelbare impak van laat begin
Die Suid-Afrikaanse program wat antiretrovirale (ARV) behandeling aan moeders gee om te voorkom dat hulle MIV aan hul babas oordra tydens swangerskap en borsvoeding, word tereg geprys vir die lewens wat dit red. Die in gebruik neming van...
Huldeblyk – Prof Bongani Mayosi
Ons spreek met groot hartseer ons diepste medelye uit met Prof Bongani Mawethu Mayosi se familie, vriende en kollegas. Prof Mayosi is Vrydag 27 Julie oorlede. Hy was vir baie mense, insluitened studente en personeel van die Fakulteit...
Civil Engineering will be well represented at RILEM in the Netherlands
Hierdie berig is slegs beskikbaar in Engels. Wibke de Villiers, Mohamad Pourbehi, and Dr Stephan Zeranka (who obtained his PhD qualification during the December 2017 graduation ceremony) were recently awarded PhD grants to participate in...
US-biblioteke bevorder navorsingsuitnemendheid
Die Biblioteek- en Inligtingsdiens bied vanaf 30 Julie tot 3 Augustus 2018 sy sesde Biblioteeknavorsingsweek aan. Vanjaar is die tema 'Navorsing in Aksie'. Gedurende dié week word opkomende navorsers en studente van die Universiteit...