Gewilde soek terme
8187 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Africa Open-student en -personeellid ontvang HSS-toekennings
Kyle Shepherd, ʼn bekroonde internasionale pianis en komponis van Suid-Afrika, wat ʼn meestersgraad (cum laude) van die Africa Open Institute (AOI) by die Universiteit Stellenbosch (US) verwerf het, en AOI-personeellid, prof Christine Lucia...
Nkosi Johnson se nalatenskap vereer met benoeming van nuwe koshuis
Die Universiteit Stellenbosch (US) betoon eer aan die nalatenskap van die ikoniese jong Vigs-aktivis, Nkosi Johnson, deur ʼn nuwe studentekoshuis na hom te vernoem. Nkosi Johnson Huis is die nuutste van drie nuwe studentekoshuise by die US...
US Koor sing in Verenigde Koninkryk
Die talentvolle Universiteit Stellenbosch (US) Koor, wat as een van die beste universiteitskore ter wêreld bestempel word, maak gereed om eersdaags aan 'n prestigeryke internasionale kooreisteddfod deel te neem. Die koor sal van 29 Junie...
SA se pogings om kindergesondheid te verbeter ondervind aanvangsprobleme
Dit is belangrik om kinders se voedingstatus te verstaan. Wêreldwyd word ongeveer die helfte van alle sterftes in kinders onder die ouderdom van 5 jaar deur wanvoeding veroorsaak. Dit is vanwee 'n tekort aan genoeg én voedsame kos, asook 'n...
Studente leer teorie, praktyk en 'n paar lewenslesse
The Maze Runner mag dalk soos die titel van 'n fliek klink. Nie in hierdie geval nie. Dit is die naam van die groepsprojek vir finalejaar Meganiese en Megatroniese studente waar hulle leer oor meganiese en elektroniese ontwerp...
"Eerste generasie ervaring" lok talle topleerders
Universiteite kan nogal skrikwekkend wees vir leerders wat nie ondervinding van akademiese of tersiêre instellings het nie. Op 10 Mei het die Fakulteit Ingenieurswese topleerders in Graad 11 en 12 verwelkom wie se ouers nie die geleentheid...
Vier Maties in Junior Springbok-groep
Die baba-Bokke neem van 30 Mei tot 17 Junie aan die o.20 Wêreldrugbykampioenskap in Frankryk deel. Al vier spelers was lede van die Maties Young Guns-span wat die Varsitybeker se o.20-toernooi vanjaar vir die eerste keer in die toernooi se...
Justine se visier is op Tokio 2020
“Ek is jammer dat ek nie weer aan 'n Varsity Atletiek-byeenkoms sal deelneem nie. Ek het die kompetisie oor die afgelope paar jaar sien ontwikkel en dit was 'n goeie ervaring. Nou is dit tyd vir jonger atlete om na vore te tree," sê sy...
US se Akile Khoza ding mee om Mej SA-kroon
Die 23-jarige Akile Khoza, ʼn Magisterstudent in Neurowetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US), is een van die 12 finaliste in die jaarlikse Mej. Suid-Afrika-skoonheidskompetisie wat Sondag (27 Mei 2018) plaasvind. Dié skrander...
US Museum bied gesprek oor rol van struggle-liedere aan
“Nkosi Sikelel' iAfrika" (“Lord bless Africa"), “Ndodemnyama" (“Beware, Verwoerd!") en “Sikalela Izwe Lakithi" (“We protest for our land") is maar net 'n paar van die ikoniese struggle-liedere wat gedurende die stryd teen apartheid in Suid...