Gewilde soek terme
8187 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Neurologie-opleiding nóú makliker danksy nuwe video-fasiliteit
Met behulp van befondsing wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) se Fonds vir Innovasie en Navorsing in Leer en Onderrig (FINLO) beskikbaar gestel is, word video-fasiliteite vir afstandsonderrig in neurologie by drie kliniese...
Hulde aan voormalige Sentrum vir Onderrig en Leer-direkteur
Die Universiteit Stellenbosch (US), die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) en verskeie akademiese departemente betreur die dood van 'n voormalige direkteur van SOL, prof Brenda Leibowitz. Prof Maureen Robinson van die US Departement...
EBW verwelkom nuwe dekaan
Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe verwelkom vandag sy nuwe dekaan, prof Ingrid Woolard, wat op 1 Mei by die Universiteit Stellenbosch aangesluit het. Prof Woolard, ʼn internasionaal gerekende en gerespekteerde akademikus, is...
Huisartse verbeter gesondheidsorg in SA se landelike gemeenskappe
In ontwikkellende lande – veral in Afrika suid van die Sahara – word primêre sorg grotendeels deur verpleegsters toegedien, terwyl dit in onwikkelde lande deur dokters gebied word. Buitendien is die meeste dokters nie spesifiek in...
Twee US-akademici help hersien BTW-vrygestelde goedere
Die dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, prof Ingrid Woolard, en ekonomieprofessor Ada Jansen van dieselfde fakulteit is aangestel as lede van die paneel wat die huidige lys van...
Hou Tygerberg veilig
My naam is Willem Burmeister en ek maak deel uit van die beheerspan op die Tygerberg-kampus. Het jy enige terugvoer oor ons dienste? Kom na die beheerkamer onder die kelderverdieping van die Kliniese gebou, skakel 021 938 9507 of stuur 'n...
Chandre leer hoe om die web te gebruik
toets toets
Nuwe US-visie en -strategie in die pylvak
3 Mei 2018 Baie dankie aan elkeen wat die Universiteit Stellenbosch (US) se Eeufeesjaar spesiaal help maak. Vanjaar kyk ons egter nie net terug op die verlede nie, maar ook vorentoe – na die pad wat ons nog móét loop. Ons huidige roetekaart...
US se Konvokasie verkies 4 nuwe raadslede
Die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) het vier nuwe lede verkies om in die Universiteitsraad te dien: mnr Charl Cillié, adv Jean Meiring en mnr Johan Theron vir die termyn 2 April 2018 tot 1 April 2022; en prof Joan Hambidge...
A formidable team
On face value, they are polar opposites: a professional soldier and a distinguished academic; the general and the professor. But in reality, both men are employees of the government and have a similar goal: to ensure students at the...