Gewilde soek terme
8188 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Navorser stel ondersoek in na hoekom wyn soos 'wyn' ruik
Hoekom ruik wyn soos “wyn"? Hierdie vraag lyk eenvoudig, maar die antwoord was ná dekades van navorsing oor wyn nog nie bekyk nie. Dr. Samantha Fairbairn het nou egter met 'n antwoord op die vraag vorendag gekom. Dr. Fairbairn het...
Museums moet demokrasie koester, glo dr De Villiers
Al dink sommige mense die doel van museums is om oudhede te bewaar, glo dr Gera de Villiers hulle het ʼn belangrike rol om demokratisering te koester en ʼn gemeenskap se identiteit te wys. Dr De Villiers het haar PhD-graad in Visuele Kunste...
Alberto ontvang eerste Meestersgraad in Ramprisiko-wetenskap en -ontwikkeling
Alberto Francioli, 'n personeellid van die Navorsingsalliansie vir Ramp- en Risikoreduksie (RADAR) aan die Universiteit Stellenbosch (US), het Donderdag (22 Maart 2018) die eerste Meestergraad in Ramprisiko-Wetenskap en ‑ontwikkeling...
Motorongeluk-oorlewende Mia Wessels behaal graad ondanks swaarkry
Motorongeluk-oorlewende Mia Wessels behaal graad ondanks swaarkry Mia Wessels (31), wat nou 'n alumna van die Universiteit Stellenbosch (US) is, was op die ouderdom van 19 in 'n motorongeluk betrokke wat byna haar lewe geëis het. “Ek...
Wêreld Maatskaplike Werk Dag gee maatskaplike werkers 'n dieper kykie in hul beroep
Wêreld Maatskaplike Werk Dag word wêreldwyd op 20 Maart elke jaar gevier. Vanjaar, ter viering van dié internasionale dag van erkenning, het die Departement Maatskaplike Werk in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe as gasheer...
US, KU Leuven ken eerste gesamentlike doktorsgraad toe
Die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag (22 Maart 2018) sy eerste gesamentlike doktorsgraad toegeken. Dr Kurt Schütte het 'n gesamentlike doktorsgraad in Sportwetenskap van die US en een van sy oudste...
Prof Couper heraangestel op WGO Riglynhersieningskomitee
Suid-Afrika en die Universiteit Stellenbosch (US) gaan vir 'n tweede termyn agtereenvolgens op die invloedryke Riglynhersieningskomitee (GRC) van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) verteenwoordig word. Ian Couper, Direkteur van die...
Ongebruikte meubels vind nuwe tuiste by plaaslike skool
Ongebruikte meubels van die Departemente Genetika en Agronomie het 'n nuwe tuiste by Kayamandi Primêr gevind nadat die skool se behoefte aan meubels onder die Fakulteit Agriwetenskappe se aandag gebring is. 'n Berig wat in Januarie in die...
Hou Tygerberg Veilig
My naam is Charmaine Anthonie en ek is ʼn lid van die Tygerberg Kampusbeheerspan. Het jy enige terugvoer oor ons dienste? Kom na die beheerkamer op die kelderverdieping van die Kliniese Gebou of skakel 021 938 9507. Jare op kampus: 16 jaar...
Passie vir atletiek dryf Janke oor alle struikelblokke
Passie. Dit is wat Janke van Wyk (21), 'n Matie-atleet en onderwysstudent in haar derde jaar, dryf om tot 18 uur 'n week te oefen. Dié voorbereiding het onlangs vrugte afgewerp toe Janke haar hoogste prestasie nóg in haar atletiekloopbaan...