Voorgraads
Wat jy by die Fakulteit Ingenieurswese kan studeer
’n ECSA-geakkrediteerde Baccalaureusgraad (BIng) in die volgende rigtings:
- Bedryfsingenieurswese
- Chemiese Ingenieurswese
- Elektriese & Elektroniese Ingenieurswese
- Meganiese & Megatroniese Ingenieurswese
- Siviele Ingenieurswese
Laai ons voorgraadse brosjure af.