Gewilde soek terme
10143 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Faculty of Medicine and Health Sciences
Langtermynstudie toon omvang van sinergie tussen alkohol- en nikotiengebruik op babasterftes én lewensvooruitsigte van oorlewendes
Die omvang van die impak van die gekombineerde gebruik van alkohol en nikotien, sowel as ander dwelms, tydens swangerskap word nou eers duidelik, danksy die Safe Passage-studie. Die sinergie tussen gekombineerde middelgebruik dra by tot...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Nuwe Mej SA en US-alumna is passievol oor opvoeding en spraakterapie
Spraakterapeut en Universiteit Stellenbosch (US) alumna, Qhawekazi Mazelani, is onlangs as die nuwe Mej Suid-Afrika gekroon. Nou is sy op 'n missie om van Suid-Afrika se grootste uitdagings aan te pak.
Faculty of Medicine and Health Sciences
Stemme van oorlewendes versterk by 16 Dae van Aktivisme-geleentheid
Die US se Co-Create Health Hub het kragte saamgesnoer met Aurorah Kuilsrivier Gemeenskap Aksienetwerk om 16 Dae van Aktivisme te vier met 'n geleentheid wat die stemme van oorlewendes van geslagsgebaseerde geweld (GBV) versterk. Die...
Centre for Learning Technologies
Nuwe Vennootskap Tussen die Sentrum vir Leertegnologieë en Hoërskool Gordon
Die SLT het ’n samewerkende vennootskap met Hoërskool Gordon begin om sosiale bewustheid, gemeenskapsverantwoordelikheid en gesamentlike leergeleenthede te bevorder. Die eerste vergadering tussen die SLT-bestuur en die skool se bestuur het...
FMHS Research and Internationalisation Development and Support
Kliniese Assistente-Navorsingsteun - Kontak Ons
Kliniese Assistente Navorsing
Staff
Akademici besin oor die transformerende nalatenskap van prof Lis Lange
Vooraanstaande akademici, kollegas en studente het by die US byeengekom om prof Lis Lange se wydlopende impak onder die loep te neem. Die simposium het Lange se nalatenskap in kurrikulumhervorming, bestuur en intellektuele aktivisme krities...
Stellenbosch University
Luister hierdie Wêreldvigsdag na adolessentema’s
Wêreldvigsdag is op 1 Desember. Ons moet luister na die stemme van adolessente ma’s wat met MIV leef. ʼn Fokus op hul stories kan help om MIV uit te wis.