Skip to main content

Etiek-aansoeke

MOET EK AANSOEK DOEN VIR ETIESE GOEDKEURING?  

Kliek HIER om te bepaal of jy aansoek moet doen vir etiese goedkeuring by die Navorsing Etiekkomitee: Sosiale, Gedrags- en Opvoedkundige Navorsing (REC: SBE).

  • Nagraadse studente kan verwysna skyfies sewe en agt.
  • Nagraadse studente kan verwysna skyfie nege.
  • Kliek HIER om ʼn PowerPoint-aanbieding te sien wat in Aug ’25 aangebied is.
  • Kliek HIER vir ʼn opname van ʼn aanbieding van Maart ’23.
  • Kliek HIER vir ʼn opname van ʼn aanbieding van Nov ’17 (slaan die eerste 6:15 min oor).


Kliek HIER om te bepaal of jy aansoek moet doen vir etiese goedkeuring by die Gesondheid Navorsing Etiekkomitee (HREC).

  • Kliek HIER vir ʼn opname van ʼn aanbieding van Feb ’24 (gesondheidsnavorsing).


SPERDATUMS VIR INDIENING VAN AANSOEKE:

  • Maak asseblief seker dat jou eerste of oorspronklike aansoek die FESC bereik teen 1 Sep ’25.
  • Maak asseblief seker dat jou gewysigde aansoek die FESC bereik teen 15 Nov ’25.
  • Ons sal jou aansoek slegs ontvang indien jy en jou toesighouer dit onderteken het.
  • Laat indienings sal ongelukkig eers in Jan ’26 hersien word.


BEVESTIG ONTVANGS:

  • Nadat jou toesighouer jou etiese aansoekvorm onderteken en ingedien het, sal jy binne twee werksdae ʼn e-pos ter bevestiging van Tanya Ficker ontvang.
  • Kontak asseblief Tanya Ficker indien jy hierdie e-pos nie ontvang nie.
  • Vra asseblief jou toesighouer om te bevestig dat die vorm suksesvol onderteken is.

FAQ: 

  1. Moet ek aansoek doen vir etiese goedkeuring? (NG-studente verwys na skyfies 1 & 2)
  2. Wanneer moet ek aansoek doen by die HREC (Gesondheid)?
  3. Wanneer moet ek aansoek doen by die REC: SBE (Sosiale, Gedrags- en Opvoedkundige Navorsing)?
  4. Hoe weet ek of my aansoek as laag-, medium- of hoë risiko geklassifiseer sal word?
  5. Is daar sperdatums vir medium-risiko aansoeke? (nie van toepassing vir lae-risiko nie)
  6. Is daar ʼn AANSOEKGIDS met standaard antwoorde vir elke vraag?
  7. Waar kan ek die verskillende template aflaai?
  8. Hoe weet ek of Institusionele Toestemming benodig word?
  9. Kan ek ʼn gelukstrekking insluit om mense te motiveer om deel te neem?
  10. Hoe kan my toesighouer my aansoekvorm onderteken/indien?
  11. Hoe reageer ek op veranderinge wat deur my toesighouer of deur die FESC versoek word?
  12. Foutoplossing – hoe teken ek aan by Infonetica?
  13. Hoe redigeer ek my aansoekvorm?
  14. Wanneer kan ek begin met my dataversameling?
  15. Hoe lank neem dit om etiese goedkeuring te verkry?
  16. Hoe verander ek my persoonlike besonderhede in die aansoekvorm?
  17. Hoe verander ek my e-posadres in die aansoekvorm?
  18. Hoe deel ek my aansoekvorm?
  19. Hoe reageer ek op voorwaardes of wysigings van die REC?
  20. Is daar ʼn templaat vir die REC-reaksiebrief?
  21. Hoe dien ek ʼn wysiging/finalverslag in by die REC (na goedkeuring deur REC)?
  22. Hoe dien ek ʼn vorderingsverslag in vir die hernuwing van REC-goedkeuring?
  23. Hoe doen ek aansoek vir ʼn wysiging van my REC-goedgekeurde projek?
  24. Wat is die REC Standaard Bedryfsprosedures (SOP)?
  25. Etiese goedkeuring vir ʼn gesamentlike graad (vennootskap met ʼn internasionale instelling)