US alumni span seëvier in Cambridge Misinformation Hackathon
'n Webgebaseerde plugin (ingeboude toevoeging tot jou webblaaier) wat misleidende uitlatings oor syfers in aanlyn mediaberigte blootlê, het aan drie alumni van...
#USVroue: ‘Voed ’n meisie op en jy verander die toekoms’
Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks...
US student na Universiteit van Cambridge met Gates Cambridge Beurs
Gregor Feierabend, 'n nagraadse student in wiskunde en rekenaarwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US), het 'n Gates Cambridge Beurs losgeslaan om sy...
Fakulteit Natuurwetenskappe loods netwerk vir wiskunde- en wetenskapsonderwysers
Die Fakulteit Natuurwetenskappe het op 25 Augustus 2022 'n Wiskunde- en Wetenskapsonderwysersnetwerk (MSTN) geloods om die gaping tussen sekondêre en tersiêre...
Portraits from the Pandemic – “Ons doen almal ons beste”
Hierdie boek stel jou bekend aan 'n verskeidenheid karakters - van ouwêreldse dieresiele wat tee van regoor die wêreld versamel, tot 'n uitgebrande prokureur...
Van wiskunde tot die bou van modelle vir die voorspelling van oseaangolwe in Nieu-Seeland
“Wees 'n kritiese denker! Moenie net dinge as waar aanvaar nie. Soek die bewyse en leer hoe om logiese argumente te bou en afleidings te maak." – Dr Christo...
Hoekom dit belangrik is om oor vroue in die wiskundige wetenskappe te praat
Bring die vroulike brein en psige 'n ander perspektief, of 'n ander manier van doen na die werksplek? Wat kan ons by vrouerolmodelle in die veld van...
US-studente voer botoon by SA Wiskunde-olimpiade vir universiteite
Ralph McDougall, 'n ingenieurstudent aan die Universiteit Stellenbosch (US) het vir die vyfde agtereenvolgende jaar die Hall of Fame van die ASSA Suid...
Twee topstudente deel Fakulteit Natuurwetenskappe se dekaansmedalje
Die Fakulteit Natuurwetenskappe se 2019 dekaansmedalje vir volgehoue uitstekende akademiese prestasie word gedeel deur mnr. Fred de Villiers, 'n nagraadse...
Onderwyser-professionele leer het vroeg in 2020 begin!
Terwyl die meeste onderwysers nog met vakansie was, het die studente tweede kohorte van die verskillende Gevorderde Diplomas in Opvoeding (ADE's), in die Wes-...