Popular searches
54 resultate gevind
Economic and Management Sciences
King V-padskou ondersoek die toekoms van korporatiewe bestuur en praktiese bestuursraadtoepassing
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs (12 Maart 2026) die King V-padskou aangebied, waar ’n gesiene paneel van kundiges byeengekom het om die implikasies van die onlangs bekendgestelde korporatiewe bestuursverslag te ontleed en te...
Stellenbosch University
US verskyn in topposisie op 2025 Sjanghai-vakranglys
Sjanghai- ranglys se Internasionale Ranglys van Akademiese Vakke is Woensdag 19 November vrygestel. US beste in SA in Voedselwetenskap en -tegnologie, Biotegnologie, Kommunikasie, Biologiese Wetenskappe en die Landbouwetenskappe. US onder...
Intreerede: Prof Ashenafi Beyene Fanta
Sluit by ons aan vir prof Ashenafi Beyene Fanta se professorale intreerede, aangebied deur die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe.
Stellenbosch University
Heroorweging van ons vryheid in ʼn tyd van klimaatkrisis
Vryheidsdag is op 27 April gevier. Vryheid beteken ook dat ons die omgewing moet beskerm. Vryheid moet ook gaan oor toestande wat lewe moontlik maak.
Stellenbosch University
Toegang tot finansiering help KMO’s oorleef – Prof Ashenafi Fanta
Prof Ashenafi Fanta van die Stellenbosch Bestuurskool het sy intreerede op Donderdag 7 Mei 2026 gelewer. Hy ondersoek hoe finansiële toegang die prestasie van KMO’s beïnvloed. Uitbreiding van digitale infrastruktuur en kredietwaarborgskemas...