Nuwe fluweelwurmspesie ’n eerste vir die Klein-Karoo
In Maart 2022 was Rohan Barnard, student aan die Universiteit Stellenbosch (US), op 'n plaas in die Swartberge tussen Calitzdorp en Oudtshoorn, besig om klippe...
Vyf nuwe spesies fluweelwurms uit Suid-Afrika
Vyf nuwe spesies van die enigmatiese fluweelwurm ‒ een van die mees antieke geleedpotiges wat nog steeds in Suid-Afrika se mistige woude voorkom ‒ word beskryf...