9258 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Twee US-dosente kombineer akademiese aanspreeklikheid en finansiële vryheid in unieke stokvel
’n Stokvel wat onderwys finansier, uitstelgedrag beveg en in gemeenskapsopheffing belê, het aan twee dosente van die Universiteit Stellenbosch (US) die hoogste eerbewyse by die 2025 Absa Stokvel-toekennings besorg. Dit is gekonseptualiseer...
Responsibility Centre Operations and Finance
Elke Druppel Tel: Help om Water op Kampus te Bespaar
Elke Druppel Tel: Help om Water op Kampus te Bespaar ’n Boodskap van ons Waarnemende Hoofbedryfsbeampte: Prof Nicola Smit
Stellenbosch University
US bied rigtinggewende EU–Afrika-dialoog oor kuberdiplomasie aan
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke het onlangs die EU–Afrika Trajek 1.5-dialoog oor kuberdiplomasie aangebied. Die diplomatieke korps in Suid-Afrika, gelei deur die ambassadeurs van Oostenryk en...
Conservation Ecology and Entomology
Bewarings Parasitologie in Aksie 2023-2025
Breë Bioomopname: Navorsing oor die Fynbos en Karoo biome (2023–2025) het parasietdiversiteit binne drie endemiese Suid Afrikaanse knaagdierspesies ondersoek. Wetenskaplike Ontdekking: Laboratoriumanalise en mikroskopie het gelei tot die...