Popular searches
10491 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Faculty of Medicine and Health Sciences
Studie beproef diagnostiese akkuraatheid van WGO-algoritmes vir TB in kinders
In 2023 het 1,2 miljoen kinders na raming siek geword met TB, maar minder as die helfte het behoorlike diagnose en behandeling ontvang. Om hierdie diagnostiese gaping aan te spreek, het die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) in 2022...
Tygerberg International
befondsing en navorsing
Daar is befondsing vir internasionale studiegeleenthede via die Universiteit Stellenbosch beskikbaar.
Tygerberg International
Inligting oor Immigrasie
As internasionale student moet u ’n geldige studentevisum hê om aan die Universiteit Stellenbosch (US) te kan studeer.
Division for Research Development
Symplectic Elements/Annual Collection Module (ACM)
Instructions on how to use Symplectic Elements/Annual Collection Module (ACM)
Faculty of Science
Hulle het diep spore getrap in die Fakulteit Natuurwetenskappe
Mariétta van den Worm, direkteur: fakulteitsbestuur, en Suzette Els, persoonlike assistent van die dekaan, is onderskeidelik 25 en 35 jaar by die Fakulteit Natuurwetenskappe en/of die Universiteit Stellenbosch (US) werksaam. Hulle albei...
Welgevallen Community Psychology Clinic
Welgevallen-gemeenskapsielkundekliniek
Welgevallen-gemeenskapsielkundekliniek
Economic and Management Sciences
Uitnemendheid en samewerking oorheers EBW Navorsingsdag
Uitnemendheid en samewerking oorheers EBW Navorsingsdag
Registrar's Division
Sentrum vir Oorsigfunksie-ondersteuning
Sentrum vir Oorsigfunksie-ondersteuning
Stellenbosch University
Mediese studente van US stel Suid-Afrika se eerste oorplantings-ondersteuningseenheid by Tygerberg-hospitaal bekend
ʼn Toegewyde gespesialiseerde ondersteuningseenheid vir orgaanskenkers – bekend as die “Life Pod" – word amptelik op Woensdag 4 Junie 2025 by Tygerberg-hospitaal bekend gestel. Die Life Pod sal gespesialiseerde sorg aan gewillige...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Ysteraanvullingabsorpsie bewaar in kinders met MIV en versterk deur prebiotika
Nuwe navorsing toon dat yster in aanvullings en gefortifiseerde voedsel goed geabsorbeer word in kinders wat met viraal onderdrukte MIV leef. Die toediening van ysteraanvullings met prebiotika kan hul doeltreffendheid en veiligheid verbeter...