Popular searches
8683 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Ingrid Jonker-versameling vind nuwe tuiste by die Universiteit Stellenbosch
Ingrid Jonker (1933–1965) was 'n krities bekroonde Afrikaanse digter wat konserwatiewe literêre en politieke norme uitgedaag het. Versameling is 'n potensiële skatkis, 'n lewe wat op papier weerspieël word. Die Dokumentesentrum van die US...
Psychiatry
BMRI Labs
Departement Psigiatrie se navorsingslaboratoriums in die Biomediese Navorsingsinstituut van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, insluitend die molekulêre laboratorium...
FMHS Research and Internationalisation
Toesig
Navorsingstoesig in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe
Faculty of Arts and Social Sciences
Nuwe denke in Fakulteit oor die US se verlede en toekoms
Historikus dr Anell Daries omskep kontroversie in navorsing en wys hoe dissiplinêre nalatenskappe kennisvorming beïnvloed – maar sy hou haarself ook aanspreeklik om die US van binne af te help verander. Meestersstudent Jesse le Roux...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Langtermynstudie toon omvang van sinergie tussen alkohol- en nikotiengebruik op babasterftes én lewensvooruitsigte van oorlewendes
Die omvang van die impak van die gekombineerde gebruik van alkohol en nikotien, sowel as ander dwelms, tydens swangerskap word nou eers duidelik, danksy die Safe Passage-studie. Die sinergie tussen gekombineerde middelgebruik dra by tot...
Faculty of Science
“Buite-die-boks”-tegnologieë nodig om multimiddelweerstandige patogene te beveg
Nuwe benaderings moet gevind word in die stryd teen multimiddelweerstandige patogene.Wer Werkswinkel fokus op ontwikkeling van nano-oplossings vir antimikrobiese oppervlaktes in openbare ruimtes en hospitale se intensiewe sorgeenhede.